Baked Goodies By Charmaine

Baked Goodies By Charmaine 2019 Was n goeie jaar!!

05/10/2021
Troukoek met vars versiering!!Muller troue Saterdag 22 Junie 2019,Barkley's teater,Uitenhage.
24/06/2019

Troukoek met vars versiering!!
Muller troue Saterdag 22 Junie 2019,Barkley's teater,Uitenhage.

20/04/2019
28/12/2018

Ons vra julle samewerking. As ons al vir julle n koek gebak het. Onthou om n rating te gee op ons page. Julle kliek op BGBC se page link. Dan gaan julle na review. Asb. Die blootstelling het al baie bestellings ingebring en ons waardeer julle getroue besigheid.

Jolandie Conradie en Dewald Kapp huweliksbevestigging. 22 December 2018.Voorspoed en beste wense vir julle twee se spesi...
26/12/2018

Jolandie Conradie en Dewald Kapp huweliksbevestigging. 22 December 2018.

Voorspoed en beste wense vir julle twee se spesiale Pad

Liefde en groete
Baked Goods by Charmaine

05/10/2018

Nuwe Pryslys is uit en beskikbaar, Ongelukkig omrede dit so baie verander met die prysveranderings wat plaasvind gee ons dit net op aanvraag. Julle is welkom om dit versoek, ek epos dit graag vir julle.

Groete

New Price list is available. Due to the continuous increase in prices of our ingredients, we have to adjust the price-list continuously. But we will send you the list via Email upon request.

Have an awesome day.

Baie Baie Baie Geluk aan Megan op haar 18de Verjaarsdag en Ashley op haar 16de verjaarsdag. Mag God julle Ryklik seen. V...
05/10/2018

Baie Baie Baie Geluk aan Megan op haar 18de Verjaarsdag en Ashley op haar 16de verjaarsdag. Mag God julle Ryklik seen. Vrede en Goedheid is ons wense vir hierdie nuwe lewnsjaar vir julle twee.

05/10/2018

Thank you, our customers are growing. Please share this page with your friends to help us grow in our baking.

Remember to place your orders for November and December as this is our busiest time of the year.

You can order via email ([email protected]) or whatsapp (0606673055 and 0843921379).
Place your order face to face at College street number 5.

Have an awesome weekend.

Greetings

2019 Was n goeie jaar!!

SHANEIL. VEELS GELUK OP JOU VERJAARSDAG. Al is dit verby. Wil ons net amptelik jou met Seen van God toeverteou.Alles wat...
26/09/2018

SHANEIL. VEELS GELUK OP JOU VERJAARSDAG. Al is dit verby. Wil ons net amptelik jou met Seen van God toeverteou.

Alles wat mooi is.

Nuwe menger se eerste toetslopie!!
25/09/2018

Nuwe menger se eerste toetslopie!!

Reg vir komende Desember,dit raak net beter!
23/09/2018

Reg vir komende Desember,dit raak net beter!

Luka Ettiene Keevy. Natascha Keevy Gail Nell29 Julie 2018
29/07/2018

Luka Ettiene Keevy. Natascha Keevy Gail Nell
29 Julie 2018

Address

05 Colege Street
Jansenville
6265

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baked Goodies By Charmaine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share