Uit die Spens

Uit die Spens Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Uit die Spens, Food stall, Jeffrey's Bay.

πŸ“ Jeffries Baai

Tuisgemaakte lekkernye uit die Oos-Kaap! 🍯πŸ₯§

Konfyt, blatjang, vrugtejellie, ingelegde vrugte, marmelade, brandrissiesous, appeltert & malva poeding.

πŸπŸ‘πŸ«πŸ“πŸŒΆπŸπŸˆπŸ…πŸ«‘πŸ₯§πŸŠπŸ‹πŸ₯­πŸ‡

– met liefde gemaak.🀍

17/06/2026
🌿 Uit die Spens is hierdie Saterdag by Milkwood Mark in Jeffreysbaai! 🌿Kom kuier saam en geniet ons heerlike tuisgemaakt...
28/05/2026

🌿 Uit die Spens is hierdie Saterdag by Milkwood Mark in Jeffreysbaai! 🌿

Kom kuier saam en geniet ons heerlike tuisgemaakte lekkernye β€” gemaak met liefde ❀️

✨ Konfyt
✨ Chutneys
✨ Cowboy Candy
✨ Makataan Stukke
✨ En nog baie meer!

πŸ“ Milkwood Mark, Jeffreysbaai
πŸ“… Saterdag 30 Mei 2026
⏰ 09:00 – 13:00

Ondersteun plaaslik en bring die hele familie saam vir ’n lekker markdag! 🌿

✨🌿 Happy Easter / GeseΓ«nde Paasfees 🌿✨Mag hierdie Paasfees gevul wees met hoop, liefde en nuwe beginne. πŸ’›Soos die blomme...
03/04/2026

✨🌿 Happy Easter / Geseënde Paasfees 🌿✨
Mag hierdie Paasfees gevul wees met hoop, liefde en nuwe beginne. πŸ’›
Soos die blommetjies in volle bloei staan, herinner dit ons aan die skoonheid van vernuwing en genade.

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning – ons waardeer julle opreg! 🌼

Mag julle dag spesiaal wees saam met familie en vriende.

πŸŒΏπŸŽ‰ WEN ’n plaaslike hamper ter waarde van meer as R500! πŸŽ‰πŸŒΏKoop ’n kaartjie vir net R10 by Milkwood Market en staan ’n ka...
12/12/2025

πŸŒΏπŸŽ‰ WEN ’n plaaslike hamper ter waarde van meer as R500! πŸŽ‰πŸŒΏ

Koop ’n kaartjie vir net R10 by Milkwood Market en staan ’n kans om bederf te word met heerlike plaasgemaakte produkte soos konfyt, koekies, beskuit, chutney, gedroogde vrugte, gebottelde slaaie en nog meer!

πŸ“… Trekking: 27 Des 2025
πŸ“ Milkwood Market

Proe Milkwood Market

Address

Jeffrey's Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit die Spens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category