21/07/2026
Bingo aand! Kom speel saam en wen lekker pryse!
Solidariteit Helpende Hand Roodepoort Tak hou n bingo aand ten bate van Ons Plek Horison naskool sentrum.
Kom ondersteun en help ons om vir ons kinders te kan voorsien!
Elke kaartjie maak n verskill ππ»
24 Julie 6pm
R100 ingang - sluit die bingo kaartjies in vir 2 rondtes en eetgoed. R30 vir Ε ekstra bingo kaartjie
Kinders is R50 ingang
Alle gelde gaan aan die Ons Plek naskool en almal is welkom, oud en jonk!
RSVP asap vir kos voorsienning ππ»