Kareedouw Slaghuis

Kareedouw Slaghuis Die beste wors sedert 1926!

En hierdie week se   wenner van R600 KONTANT is…πŸ₯πŸ₯πŸ₯Alet Croukamp ! πŸ€©πŸ‘πŸΌβš–οΈπŸ’°πŸŽ‰Tannie Karin se Babalas mix het β€˜n stewige 6.4...
26/08/2026

En hierdie week se wenner van R600 KONTANT is…πŸ₯πŸ₯πŸ₯

Alet Croukamp ! πŸ€©πŸ‘πŸΌβš–οΈπŸ’°πŸŽ‰

Tannie Karin se Babalas mix het β€˜n stewige 6.45kg geweeg en ons wenner het hom HEEL EERSTE 100% reggeraai! 😎

Baie baie geluk aan ons wenner - comment hieronder sodat ons u kan kontak!

Hoe vΓͺr af was jou raaiskoot?πŸ‘€
Tot volgende keer! 🍻

Spesiale aanbiedings geldig tot Sondag 13:00!
19/08/2026

Spesiale aanbiedings geldig tot Sondag 13:00!

Spesiale aanbiedings geldig tot Sondag 13:00
19/08/2026

Spesiale aanbiedings geldig tot Sondag 13:00

Raai die gewig is terug!WEES DIE EERSTE OM REG TE RAAI EN WEN R600 KONTANT IN DIE SAK😁Tannie Karin se heerlike babalas m...
17/08/2026

Raai die gewig is terug!
WEES DIE EERSTE OM REG TE RAAI EN WEN R600 KONTANT IN DIE SAK😁

Tannie Karin se heerlike babalas mix.🀀
Opas dit is swaarder as wat jy dink.πŸ˜‰

LAAT DIE BESTE RAAIER WEN!

09/08/2026

KAREEDOUW BUTCHERY, OK GROCER AND OK LIQOUR WILL BE OPEN TOMORROW
7:00 TO 17:00

08/08/2026

Due to the severe weather forecast for tomorrow, Sunday 9 August 2026 the Kareedouw butchery/ OK Grocer and OK liqour will be closed

We will be open again Monday 10 August 2026

Our apologies for any inconvenience

As jy ons hierdie week dopgehou het, weet jy PRESIES wat hierdie naweek op jou inkopielys is! 😍πŸ”₯πŸ‘‡πŸ½
31/07/2026

As jy ons hierdie week dopgehou het, weet jy PRESIES wat hierdie naweek op jou inkopielys is! 😍πŸ”₯πŸ‘‡πŸ½

VERRUKLIK! ONVERGEETLIK! MERKWAARDIG! πŸ”₯Kom koop ons heerlike T-bone steaks vir slegs R159.99/kg! 🀩
30/07/2026

VERRUKLIK! ONVERGEETLIK! MERKWAARDIG! πŸ”₯

Kom koop ons heerlike T-bone steaks vir slegs R159.99/kg! 🀩

Address

16 Van Riebeeckstreet
Kareedouw
6400

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27422880404

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kareedouw Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category