Kalahari Vleishuis

Kalahari Vleishuis Kalahari Vleishuis is ‘n slaghuis in die Noord-Kaap. Ons lewer topgehalte vleis en lekkernye.

5 Oktober - Onderwyserdag’n Kind onthou dalk nie elke les nie.....maar hy  onthou hoe sy juffrou/meneer hom laat voel he...
05/10/2026

5 Oktober - Onderwyserdag

’n Kind onthou dalk nie elke les nie.....
maar hy onthou hoe sy juffrou/meneer hom laat voel het
Die hand wat hom optel wanneer hy struikel,
die stem wat sê : "Jy kan."

Dankie vir alles wat julle vir ons kinders doen.
Baie sterkte vir die nuwe kwartaal.

(...onthou Onderwysers hou van biltong!)

HOT HONEY 🔥Die een Hot Honey is reeds geneem… 😉Maar moenie bekommerd wees nie —van ons Hot Honey Pork Grillersis daar no...
03/10/2026

HOT HONEY 🔥
Die een Hot Honey is reeds geneem… 😉
Maar moenie bekommerd wees nie —
van ons Hot Honey Pork Grillers
is daar nog BAIE beskikbaar! 😏🔥
Nuut en baie lekker.
Hot Honey Pork Griller

Groot dankie vir die mooi boodskap DE WERF❤️Ons waardeer julle ondersteuning ongelooflik baie en is trots om deel te kan...
01/10/2026

Groot dankie vir die mooi boodskap DE WERF❤️
Ons waardeer julle ondersteuning ongelooflik baie en is trots om deel te kan wees van julle gaste se ervaring.
Dankie dat julle Kalahari Vleishuis kies. 🔥

01/10/2026
🔥Braaidag🇿🇦Erfenisdag🫶Wees 'n lekkerrrrrr mens!
24/09/2026

🔥Braaidag
🇿🇦Erfenisdag
🫶Wees 'n lekkerrrrrr mens!

Dankie Jan Braai 🇿🇦🔥🥩
24/09/2026

Dankie Jan Braai 🇿🇦🔥🥩

Happy National Braai Day! Let’s unite around a fire, share our heritage and wave our flag!

Wherever you are in the world, I hope that you have a fantastic day with friends and family celebrating the greatest country on earth.

🇿🇦🔥🇿🇦🔥
24/09/2026

🇿🇦🔥🇿🇦🔥

Kalahari Vleishuis - Dis hier waar jou braai begin🔥Plaas gerus u  bestelling  by ons Whatsapp nr: 0793681416
22/09/2026

Kalahari Vleishuis - Dis hier waar jou braai begin🔥
Plaas gerus u bestelling by ons Whatsapp nr: 0793681416

🇿🇦ONS STORIE - ONS TRADISIE🔥Dit leef in die dinge wat ons elke jaar weer en weer doen.In resepte wat van geslag tot gesl...
21/09/2026

🇿🇦ONS STORIE - ONS TRADISIE🔥
Dit leef in die dinge wat ons elke jaar weer en weer doen.
In resepte wat van geslag tot geslag aangegee word.
In die geure wat ons aan ons kinderdae herinner en in die mense wat saam om die vuur sit.

🔥Boerewors • pap en sous • sosaties • skaaptjops • roosterkoek • umngqusho • umleqwa • mogodu • chakalaka...

Wat is jóú familie se braai-tradisie? 🇿🇦🔥

🇿🇦3 Dae tot Braaidag🔥Wat gaan op jou rooster wees?🥩
21/09/2026

🇿🇦3 Dae tot Braaidag🔥
Wat gaan op jou rooster wees?🥩

Address

653 KENHARDTWEG
Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27544610134

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Vleishuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category