The Hot or Not Kitchen

The Hot or Not Kitchen Hot or Not Goodies, available for markets/school functions and private parties and any home made goodies. 083 381 2734

Kom join ons by Karee Vleismark vir n lekker Boere vibe en boerewors rolle/cheese griller/ steak sosatie/prego hoender f...
10/04/2026

Kom join ons by Karee Vleismark vir n lekker Boere vibe en boerewors rolle/cheese griller/ steak sosatie/prego hoender fillet en vele meer!

Lekker BOERE vibe by Karee Vleismark
27/03/2026

Lekker BOERE vibe by Karee Vleismark

Onion marmelade
16/02/2026

Onion marmelade

Goeiemôre Vriende, hierdie is nou een van daardie resepte wat jy beslis moet probeer.Almal is gaande daaroor!! Tunatert ...
10/01/2026

Goeiemôre Vriende, hierdie is nou een van daardie resepte wat jy beslis moet probeer.

Almal is gaande daaroor!!

Tunatert met Simba Skyfies

Hierdie is die lekkerste tuna-tert wat jy sal maak en dit is super maklik!

Wat jy benodig:

2 blikkies Tuna, gedreineer
1 groot pak kaas en uie skyfies, fyngedruk
½ groen soetrissie, fyn opgekap
1 ui, fyn gesny
100 ml blatjang
100 ml mayonnaise
150 ml melk
3 eiers
1 koppie kaas, gerasper

So maak jy:

Voorverhit die oond tot 180ºC en spuit ‘n groot genoeg oondvaste bak met kleefwerende sproei.

Braai die uie en soetrissie in ‘n pan tot lig en deurskynend.

Voeg die res van die bestanddele saam met die uie en soetrissie in ‘n mengbak en meng goed saam.

Voeg die tuna beslag in die oondvaste bak, plaas in die voorverhitte oond en bak vir 30 min teen 180°C.

Wenk:

Jy kan kaas bo-oor ook gooi en hy is heerlik die volgende dag as hy koud is.

Live  paddle club
27/12/2025

Live paddle club

Happy holidays!
25/12/2025

Happy holidays!

Pannekoek using tallow instead of oil! Yumyum
17/12/2025

Pannekoek using tallow instead of oil! Yumyum

Lekker kerskoeke [sjokolade en lemoen geur] en biltong  &rBistro Mark
17/12/2025

Lekker kerskoeke [sjokolade en lemoen geur] en biltong &rBistro Mark

12/12/2025

Liggie fees Midstream FamilieKerk

Last Day Midstream Estates Thank you for your participation!  See you again next year.
12/12/2025

Last Day Midstream Estates Thank you for your participation! See you again next year.

Biltong and Christmas cakes: orange and chocolate flavour Ruimsig Country Club
09/12/2025

Biltong and Christmas cakes: orange and chocolate flavour Ruimsig Country Club

Address

34 De Wiekus Road
Kempton Park
1629

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Hot or Not Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share