10/10/2026
Die son skyn, die vuur wag en die naweek roep!
Los die kombuis vir 'n slag en laat die kole praat! Of jy nou rugby kyk, by die swembad kuier of net die braaivleisgeur in die lug wil hê, ons het alles wat jy nodig het vir die perfekte naweekbraai!
🌟 NAWEEK SPECIALS🌟
Vars Vleis, Top Gehalte, Beste Pryse!
📍 Kom maak jou naweek 'n fees by Meat Factory - Butcher & Bakery Birchleigh!
"Want geen lekker naweek begin sonder 'n lekker braai nie!"
011-391-2119
066-031-4124