Ete Sonder Skete

Directions Website Contact the business

Ete Sonder Skete Delicious home cooked meals on a daily basis. Fresh veggies from my vegetable garden. Meals for 2 - Home made food for families on daily basis

Butternut Brood
17/11/2022

Butternut Brood

Bake Butternut Bread with Rosemary for Homemade Bread Day. This unconventional bread received rave reviews all around! Planning to light the fire this weekend? It’s an excellent match with any traditional South African braai.

Grab this winner recipe here: https://www.paarman.co.za/all-recipes/butternut-bread-rosemary/

24/08/2022

Tannie Poppie van Kokkedoor se heerlike Hoender Worsrolletjies

Bestanddele: Deeg
250 g botter of margarien in blokkies gesny
125 ml kookwater
500 ml koekmeelblom
2 ml sout
2 ml kremetart

Bestanddele: Vulsel
30 ml botter of margarien
100g sampioene, fyngesny
1 knoffelhuisie, fyngedruk
15 ml koekmeelblom
100ml hoenderaftreksel
25 ml sjerrie
100ml room
500 g gaar hoender, fyngesny
Sout en peper na smaak
‘n bietjie melk
1 eier, geklits
Hoenderspeserye na smaak.

Berei die deeg:
1. Meng die botter of margarien en die water saam
2. Sif die koekmeelblom en voeg die sout en kremetart by.
3. Voeg by die bottermengsel en meng goed.
4. Vorm ‘n bal, bedek met kleefplastiek en plaas minstens 1 uur lank in die yskas

Berei die vulsel:
1. Voorverhit die oond tot 200℃
2. Verhit die botter of margarien en braai die sampioene en knoffel saam.
3. Voeg die koekmeelblom by en meng goed
4. Gooi die aftreksel en sjerrie by en laat kook 1 minuut lank.
5. Roer die room en hoenderstukke by.
6. Geur met sout en peper en laat afkoel.
7. Rol die deeg uit tot 5 mm dink
8. Sny die deegsirkel uit en skep sowat 5 ml vleis daaop. Smeer die deegrand met ‘n bietjie melk
9. Sny nog ‘n deegsirkel uit, bedek onderste sirkel en druk reg rondom met jou duim vas. Herhaal tot daar 24 worsrolletjies is en sny ‘n gleufie in elkeen sodat die stoom kan ontsnap.
10. Plaas in ‘n gesmeerde bakplaat.
11. Verf van die eier oor, strooi hoenderspesery oor en bak 30 min lank.

Tannie Poppie: Ek gebruik ‘n maklike warmwater-pasteideeg en gaar hoendervleis om hierdie worsrolletjies te maak.

25/04/2022

Maklik en smaaklik

Address

Kensington

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ete Sonder Skete posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ete Sonder Skete:

Shortcuts

Share