23/02/2026
Goeiedag,
Vleispryse vir die week is soos volg:
Heel/half lammers:
R135-00 per kilogram
VERPAKKING:
Heel - R50
Half - R25
Vleissak - R12
5kg maalvleis R625
5kg boerewors R685
5kg beefstew R490
5kg varkpak R425
Vleissakke tussen R3-00 en R10-00
Bestel by Rita
082 306 0610 voor Donderdag, 17:00 vir lewering Saterdag
Sien ook hamper special