11/11/2024
Ons nommer 1 Groente Boer is vandag 1 jaar besig op Kleijn Begin Boerdery, te danke aan sy harde werk produseer ons gesonde groente in 4 huise en Christiaan het ook die employee of the year trofee gewen. Dankie vir al jou harde werk Christiaan!!