Executive Self Catering Units

Executive Self Catering Units Executive Self Catering Units (PTY) LTD
Self Catering Accommodation
Kimberley

23/04/2026
21/04/2026

Stand a Chance to WIN a Brand New Renault Kiger Turbo!

The road to Absa Wildeklawer 2026 just got TURBO charged.

As excitement builds toward the highly anticipated Absa Wildeklawer Sport Tournament 2026, one lucky supporter will drive away in style.

In an electrifying build-up to this year’s tournament, Renault Financial Services, in partnership with Absa Wildeklawer Sport, is giving participants the opportunity to win a brand new Renault Kiger Turbo.

How to Enter:
Until 25 April 2026, simply:
• Visit your nearest Renault dealer
• Test drive any Renault vehicle
• Enter the competition

And when you get to Absa Wildeklawer this year, visit the Renault stand to see the vehicle up for grabs. The staff on the ground will guide you on how to enter the competition.

It’s that simple. Take the wheel — and you could take home the prize.
One test drive. One entry. One winner.

Renault South Africa Absa South Africa Wildeklawer

01/05/2025

IN GESPREK MET…

Absa Wildeklawer Skolesporttoernooi (AWSST) wat in Kimberley gehou word, trek jaarliks al hoe meer mense - ook te danke aan die sportkodes wat uitbrei. Vanjaar is hokkie 'n nuwe toevoeging tot dié gewilde toernooi.

Vandag begin die junior en senior toernooie en duisende mense word tot Saterdagaand verwag om te kom deel in netbal, rugby, hokkie en sokker uit die boonste rakke.

“Dit is ongelooflik oor hoe die omvang van die toernooi die afgelope paar jaar toegeneem het. Mens besef nie hoeveel tyd en detail in die beplanning van ‘n toernooi soos dié ingaan nie. Net byvoorbeeld die mediese bystand die afgelope paar jaar vind op ‘n baie hoër vlak plaas. Ons het ook ‘n helikopter op gereedheid.

“Ons probeer alles georganiseerd en in plek kry. Paar jaar gelede was dit baie eenvoudiger.”

Aan die woord is Louis de K**k, eienaar van Wildeklawer Boerdery by Barkly-Wes, die groot gees agter die AWSST. Hy en sy vrou, Cora, het die jaar wat hulle borgskap met Griekwas geëindig het, besluit om by skolesport betrokke te raak. “Ek en Cora het gewonder hoe en waar ons die borgskap moet aanwend. Hoewel ek baie ingesteld is op akademie en kultuur, het ek beleef hoe sport ons eie kinders se lewens op daardie stadium beïnvloed het. Dit was opmerklik hoe sportdeelname ons kinders se karakter gebou het. Spanwerk. Deursettingsvermoë.

"Ons het besluit om jeugsport op 'n hoër vlak aan te bied. Dit wat ons by Griekwas destyds ervaar het, het ons deurgetrek na skole toe. Ons is deur André Markgraaff en ander vennote genader en op die ou end het ons twee en 'n half keer meer ingesit as wat gevra is. Tot vandag toe is dit ons beginsel om 'n goeie standaard vir die kinders te stel. Ons wou hê dit moet iets besonders op skolevlak wees.

"Dit gaan oor skolesport. Ons wil 'n lig gee om aan vas te hou. Sportdeelname is wonderlik vir kinders."

Niemand het voorsien dat die toernooi só sou ontwikkel nie, vertel Louis kinderlik opgewonde. "Ons wil seker maak dat dit elke jaar iets is om na uit te sien. Die mooi en die lekker moet nie verdwyn nie. Ons probeer om die toernooi te fasiliteer volgens die skole se behoeftes."

Louis verduidelik daar is kriteria vir die spanne wat genooi word om deel te neem. Dit beteken egter dat dit nie kan verander nie. Skole word genooi op grond van prestasie deur die jaar.

Die uitnodigingspanne vorm 'n groot deel van die toernooi. "Dit is baie belangrik dat die omliggende gemeenskappe ook voordeel trek uit die toernooi. Dit bied groot geleenthede vir daardie kinders. Hulle leef vir die toerenooi!

“Toe Absa genader is om moontlik betrokke te raak by die toernooi, het hulle onmiddellik gesê hulle is in. Hulle het dieselfde visie as Wildeklawer Boerdery wat skolesport betref en wil ook in hul gemeenskappe, wat hulle bedien, betrokke wees”, sê Louis.

“Ons kan hierdie toernooi glad nie sonder die borge aanbied nie. Ons is baie dankbaar vir hul betrokkenheid en reuse bydrae wat hulle jaarliks maak. Daar is ook baie geleenthede vir besighede in Kimberley om hierdie tyd met goeie sakevernuf voordelig te benut.

“Ons is geweldig dankbaar vir die voorreg om hierdie uitsonderlike toernooi te kan aanbied. Ons besef die verantwoordelikheid wat ons het om dit jaarliks te verbeter om dit vir elkeen ‘n wonderlike ervaring te maak.

“Mag dit vir elkeen wat die toernooie bywoon, met goeie herinneringe veilig terugkeer huis toe”, is Louis se wense.




29/04/2025

🎟️ Entrance Fees for ABSA Wildeklawer 2025! 🎟️
Get ready for an unforgettable tournament at Diamantveld/Boys High/SPU! 🏉🏐

👉 Entrance fees:

Adults: R90 p/p

Kids: R40 p/p

Learners in school uniform: FREE 🎉

🎫 Buy your tickets online at iTickets (https://itickets.co.za/events/483006) to skip the queues!
Let's come together and show our support — Together We Rise! 🔥

15/04/2025

🏉 Primary School Rugby Action Loading…
The future of rugby shines here! 🌟
Here’s your full U/13 fixture list for Thursday, 24 April at Newton Primary School 📍

From early morning battles to a thrilling evening clash — who are you backing? 💪
📸 Tag your school, your teammates, and your supporters!

13/04/2025

🔥 10 Days to Go!
The stage is almost set, and the countdown is getting real! 🏉🏀
In just 10 days, school pride, passion, and pure sporting talent take over.

Are you ready for Absa Wildeklawer 2025?
Let the hype begin. 💥

10/04/2025

🎥 Meet the Magic Behind the Lens! 📸
From capturing game-winning tries to behind-the-scenes moments — meet the passionate team bringing Absa Wildeklawer to life, one frame at a time! 💻✨
They don’t just cover the tournament… they tell the story.

06/11/2024

2025 Absa Wildeklawer Sporttoernooie se datums is bekend

Maak seker jy teken hierdie belangrike datums onmiddellik op jou 2025-kalender aan.

Address

22 Park Road
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00
Saturday 07:00 - 20:00
Sunday 07:00 - 20:00

Telephone

0848008047

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Executive Self Catering Units posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share