Die Groen Tent

Die Groen Tent Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Groen Tent, Food stall, Klein-Brakrivier.
(1)

Môre en Saterdag sal DIE GROEN TENT  weer pannekoek bak voor Pick n Pay , Fraaiuitsig. Daar word rëen voorspel vir die o...
03/09/2026

Môre en Saterdag sal DIE GROEN TENT weer pannekoek bak voor Pick n Pay , Fraaiuitsig. Daar word rëen voorspel vir die oggend. Kom bederf jouself met smaaklike pannekoeke. Ons aanvaar kaartbetalings.

Pannekoek met n spinasie vulsel of met kaneelsuiker en suurlemoen is n moet. Die Groen Tent sal weer môre en Saterdag pa...
27/08/2026

Pannekoek met n spinasie vulsel of met kaneelsuiker en suurlemoen is n moet. Die Groen Tent sal weer môre en Saterdag pannekoek bak voor Pick n Pay ,Fraaiuitsig. Sien julle daar.

As hierdie manne jou trap, is jy plat soos n pannekoek , maar as jy rats is kan jy môre en Saterdag kom pannekoek koop v...
20/08/2026

As hierdie manne jou trap, is jy plat soos n pannekoek , maar as jy rats is kan jy môre en Saterdag kom pannekoek koop voor Pick n Pay Fraaiuitsig. Sien julle die naweek.

Dit is weer sulke tyd, tyd om ons landskap te waardeer. (en die allergie to ontdek). Maar ook om die pannekoek hierdie n...
13/08/2026

Dit is weer sulke tyd, tyd om ons landskap te waardeer. (en die allergie to ontdek). Maar ook om die pannekoek hierdie naweek te geniet. Voor Pick n Pay , Fraaiuitsig. Vry en Saterdag . Sien julle daar.

Daar is dinge wat ons weet en dinge wat ons nie weet nie. Ons weet DIE GROEN TENT sal Vrydag en Saterdag pannekoek bak v...
06/08/2026

Daar is dinge wat ons weet en dinge wat ons nie weet nie. Ons weet DIE GROEN TENT sal Vrydag en Saterdag pannekoek bak voor Pick n Pay Fraaiuitsig. Wat ons nie weet nie is watter seisoen dit more gaan wees, Winter of Somer

Hier is n foto van n posbus, dit was in die goeie ou dae. Maar daardie dae is nie iets van die verlede as dit by panneko...
23/07/2026

Hier is n foto van n posbus, dit was in die goeie ou dae. Maar daardie dae is nie iets van die verlede as dit by pannekoek kom nie. DIE GROEN TENT sal weer more en Saterdag pannekoek bak voor Pick n Pay Fraaiuitsig. Kom beleef die goeie ou dae.

Die winter is hier met Somerdae tussen in, maar wees gerus DIE GROEN TENT bak pannekoek elke  Vrydag en Saterdag voor Pi...
09/07/2026

Die winter is hier met Somerdae tussen in, maar wees gerus DIE GROEN TENT bak pannekoek elke Vrydag en Saterdag voor Pick n Pay, Fraaiuitsig. Sien julle daar

Dit is skoolvakansie, dit is koud, kinders is frustreerd. Oplossing:- Pannekoek. Ons sal weer hierdie naweek pannekoek b...
02/07/2026

Dit is skoolvakansie, dit is koud, kinders is frustreerd. Oplossing:- Pannekoek. Ons sal weer hierdie naweek pannekoek bak voor Pick n Pay, Fraaiuitsig. Kom bederf jouself en jou geliefdes. Ons aanvaar kaart betalings.

Wat doen die pannekoek tannie as sy nie pannekoek rol nie. Sy groei groente, maar hierdie naweek sal sy weer pannekoek r...
25/06/2026

Wat doen die pannekoek tannie as sy nie pannekoek rol nie. Sy groei groente, maar hierdie naweek sal sy weer pannekoek rol voor Pick n Pay, Fraaiuitsig. Sien julle daar.

Natal Suidkus  het Sardientjies,Kaapstad het n "Waterfront"Fraaiuitsig het PANNEKOEKDIE GROEN TENT sal weer hierdie nawe...
18/06/2026

Natal Suidkus het Sardientjies,
Kaapstad het n "Waterfront"
Fraaiuitsig het PANNEKOEK
DIE GROEN TENT sal weer hierdie naweek die beroemde, die enigste die lekkeste pannekoeke voor Pick n Pay ,Fraaiuitsig bak.
Sien julle daar.

Address

Klein-Brakrivier

Opening Hours

Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Groen Tent posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category