Du Plooy Boerbokstoet

Du Plooy Boerbokstoet Du Plooy Boerbokstoet.Breeding registered Boergoats focused on the best performance and fertility

Wat n voorreg om hierdie besonderse “Espresso” dogter by Benchmark Boerbokstoet te kon koop op die Red Carpet Premium Sa...
14/06/2026

Wat n voorreg om hierdie besonderse “Espresso” dogter by Benchmark Boerbokstoet te kon koop op die Red Carpet Premium Sale van 2026.

Die ooi wat n baie goeie kombinasie het van lengte, diepte, breedte en vroulikheid. Sien uit na die “Yellowstone” lammers wat sy gaan gee.

Wat n voorreg om nog n top ooi huis toe te bring. Baie dankie aan Alvin Steenkamp Boer Goat Stud vir hierdie groot, lank...
14/06/2026

Wat n voorreg om nog n top ooi huis toe te bring. Baie dankie aan Alvin Steenkamp Boer Goat Stud vir hierdie groot, lank en baie diep ooi. N baie mooi vroulike ooi met Baie potensiaal.

Sien uit na die “Link” lammers wat moet val…

So is die wag verby. Muskadel se lammers het geval!!Hierdie groot top ooi het haarself net weer bewys met ongelooflike g...
14/06/2026

So is die wag verby. Muskadel se lammers het geval!!
Hierdie groot top ooi het haarself net weer bewys met ongelooflike groot 3ling lammers. Een ram lam wat uit staan wat klaar op so jong ouderdom baie mooi breedte en diepte wys. Twee bitter mooi ooi lammers wat klaar soveel potensiaal wys. Is baie opgewonde wat met hulle voorle…

Ons verwelkom n uitstekende skou ooi van Brent-Meek Boer Goat Stud. N jong BELL dogter met goeie balans het wat haarself...
24/05/2026

Ons verwelkom n uitstekende skou ooi van Brent-Meek Boer Goat Stud. N jong BELL dogter met goeie balans het wat haarself klaar bewys het in die skou ring. Sy was 2de in haar klas by die Parys skou van 2025.

Baie dankie aan Welgeleë Boerbokstoet vir hierdie jong Caeser dogter wat baie goeie tipe en balans op so jong ouderdom w...
24/05/2026

Baie dankie aan Welgeleë Boerbokstoet vir hierdie jong Caeser dogter wat baie goeie tipe en balans op so jong ouderdom wys. Nog n goeie toe voeging vir ons stoet.

Baie trots om nog een stunning ooi van Oom Lukas Burger te verwelkom in ons Boerbok stoet. Sien uit na die Fluffy lammer...
18/05/2026

Baie trots om nog een stunning ooi van Oom Lukas Burger te verwelkom in ons Boerbok stoet. Sien uit na die Fluffy lammers wat sy gaan gee.

Wat n voorreg om elke dag herinner te word hoekom ek so lief geword het vir die bokke.   my hart lê
12/05/2026

Wat n voorreg om elke dag herinner te word hoekom ek so lief geword het vir die bokke.

my hart lê

Baie dankie aan Maize Valley vir die besonderse mooi ooi. Sien uit na die Muskadel lammers wat sy gaan gee.
26/04/2026

Baie dankie aan Maize Valley vir die besonderse mooi ooi. Sien uit na die Muskadel lammers wat sy gaan gee.

Net so bietjie later val bitter mooi 3ling ram lammers van Advanced Level.💪
22/04/2026

Net so bietjie later val bitter mooi 3ling ram lammers van Advanced Level.💪

Address

Farm Goedgevonden
Klerksdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Plooy Boerbokstoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category