14/09/2026
🇿🇦 DIS ONS DING. 🇿🇦
Wat ’n tyd om Suid-Afrikaans te wees! 💚💛
🏉 Saam skree vir die Bokke? Dis ons ding.
🔥 ’n Vuur, goeie mense en ’n lekker kuier? Dis ons ding.
🥩 Biltong? DÍT is beslis ons ding.
En volgende Donderdag, wanneer Suid-Afrika Erfenisdag vier… kom ons sê net Oupa’s sal nie ver wees nie. 👀🥩🇿🇦
Ons mense. Ons stories. Ons smaak.