Eland Safari's

Eland Safari's Lodge•4x4•Hunt•Accommodation•Weddings Functions Birthday parties Bachelors Stork parties

20/08/2025

🎉 Planning a Party or Function?
JD5goodfood has the perfect space for you!

📍 Our venue is ideal for 15–40 guests
💸 Book before 1 November & get 50% OFF your venue fee!
(Normal venue fee: R2000 – you pay just R1000!)

📲 Book now via WhatsApp: Bernard – 082 677 4173
📄 Need ideas? Menus & info:
👉 Click for more details

Let’s make your next celebration extra delicious at JD5goodfood!

30/06/2025
26/04/2025
𝙉𝘼𝙈𝙋𝙊 :13 tot 17 Mei,Nampopark, Bothaville 𝙊𝙊𝙍𝙉𝘼𝙂 Akkommodasie  WAAR?  by Eland Safari Lodge Klerksdorp14 km uit in Wess...
26/04/2025

𝙉𝘼𝙈𝙋𝙊 :13 tot 17 Mei,Nampopark, Bothaville

𝙊𝙊𝙍𝙉𝘼𝙂 Akkommodasie
WAAR? by Eland Safari Lodge Klerksdorp
14 km uit in Wesselsstraat

°Aandete by geselige vuurtjie in restaurant-kroeg area
°Oornag en-suite kamers
°Braai geriewe/lapa vir eie gebruik
°Swembad
°Veilige parkering
°Rustige plaas omgewing

Bespreek nou om terleurstelling te voorkom
Du Toit Leonard +27 71 782 0187
Marika Le Roux +27 60 930 7385

12/01/2025
Du Toit LeonardEienaar van Eland Safari lodge word 60.(10 Januarie 1965)Goeie gesondheid en goeie geleenthede en  genoeg...
12/01/2025

Du Toit Leonard
Eienaar van Eland Safari lodge word 60.
(10 Januarie 1965)
Goeie gesondheid en goeie geleenthede en genoeg energie om al die idees uit te voer vir jou Boeta!

Dankie kinders Louisa,Louis,Bonita,Michael en Marika Le Roux vir die reël van n suksesvolle braai party en al jul harde werk,inisiatiewe en bydraes en die lojale vriende wat saam met Du Toit Kom vier het.
Julle wat nie op n foto is..waar was julle die middag voor die reen toe ek fotos neem🤣😅🤩??!

Boek jou verjaarsdag by Eland Safari lodgeDu Toit+27 71 782 0187Marika +27 60 930 7385
12/01/2025

Boek jou verjaarsdag by Eland Safari lodge
Du Toit+27 71 782 0187
Marika +27 60 930 7385

Address

Plaasbenekraal 399
Klerksdorp
2570

Telephone

+27717820187

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eland Safari's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eland Safari's:

Share