13/10/2025
🎉 KOMPETISIE TYD! 🎉
Wen 2x heerlike gegeurde Freezo’s van Quench 😍🍓☕ (vanilla, caramel, salted caramel, hazelnut)
Om in te skryf:
✅ Like & volg ons blad
✅ Like & volg Delicious Delights se blad
✅ Deel hierdie plasing
✅ Tag 3 vriende in die kommentaar wat ook van ’n Freezo sal hou!
🤍 Maak vinnig — kompetisie sluit Sondag die 19de Oktober om 00:00 ⏰
🤍 Die wenner word Maandag 20 Oktober aangekondig! 🎊
🤍 Een inskrywing per elke drie vriende wat ge-tag word 🏷️
🤍 Prys moet teen 24 Oktober by die winkel afgehaal word. ⌚️
📍 49 Vlei straat, Wilkoppies
📞 083 655 0314
Sterkte aan al ons Freezo-aanhangers! 💜❄️