30/07/2026
💚 Ontmoet die Boer
Ons is Aiden & Leyla – die harte agter Dorfa.
Vir ons is boerdery nie net ’n beroep nie; dit is ’n leefwyse. Elke dag werk ons met passie, sorg en dankbaarheid om lamsvleis van die hoogste gehalte op jou tafel te bring.
🐑 Hier, tussen die skape, vind ons rus. Hier leef ons ons leuse: Gegrond in Genade.
🌿 Dorfa Doen Dit Só | #03 van 15
💚 Meet the Farmer
We are Aiden & Leyla—the hearts behind Dorfa.
For us, farming is more than a profession; it’s a way of life. Every day, we work with passion, care, and gratitude to bring premium-quality lamb from our farm to your table.
🐑 Among our sheep, we find peace. Here, we live by our motto: Grounded in Grace.
🌿 The Dorfa Way | #03 of 15