Diep Spore

Diep Spore Diep Spore is 'n familie besigheid waar ons leer produkte, asook tuisgemaakte lekkergoed maak!

Vars Hoendervleis Beskikbaar! Kontak ons gerus vir bestellings!
08/04/2026

Vars Hoendervleis Beskikbaar! Kontak ons gerus vir bestellings!

Tjoklit en Tuisgemaakte Malvalekkker! Hierdie paaseiers is nie net uniek en lyk mooi nie, dit is heerlik!!!Elke malva-ei...
22/03/2026

Tjoklit en Tuisgemaakte Malvalekkker!

Hierdie paaseiers is nie net uniek en lyk mooi nie, dit is heerlik!!!

Elke malva-eier word gedoop in warm sjokolade en gerol in Reënboog Sprinkles. Dit is k-r-a-a-k-v-a-r-s
En
Smaaklik!

Sit vandag nog jou bestelling in!

@0729523728

*KYK NET HIER!!!*Is jy opsoek na 'n lekker aktiwiteit vir klein en groot gedurende die vakansie en paastyd? Dan is hierd...
22/03/2026

*KYK NET HIER!!!*

Is jy opsoek na 'n lekker aktiwiteit vir klein en groot gedurende die vakansie en paastyd?

Dan is hierdie vir jou!

Binne in hierdie 'Versier-'n-koekie' boksie is:
- 5x koekies
- 3x kleure Royal Icing
- Reënboog Sprinkles
- Tjoklit Sprinkles

Moet hierdie nie misloop nie!!

Bestel vandag nog vir net R60 n Boksie!!
072 952 3728

Ons begin met ons voorbereiding vir die Kers-seisoen wat afskop met die Jolyt Kersmark!Hot Tjoklit, genoeg vir 2!Kom maa...
29/11/2025

Ons begin met ons voorbereiding vir die Kers-seisoen wat afskop met die Jolyt Kersmark!

Hot Tjoklit, genoeg vir 2!

Kom maakk 'n draai die week!

Suzaan Joubert Awie En Wilna Dippenaar Anrike Dippenaar

Diep Spore is by Jolyt se eerste Kersmark volgende week!Dis amper Kersfees! Kom kuier vir unieke geskenke, lekker Koffie...
27/11/2025

Diep Spore is by Jolyt se eerste Kersmark volgende week!

Dis amper Kersfees! Kom kuier vir unieke geskenke, lekker Koffie, kinderpret en lekker eetgoed!

Sien julle daar!
Wijan Dippenaar Dippies Awie En Wilna Dippenaar

Sooo dankbaar vir die reën! Elke druppel emmers vol genade en seëninge! Awie En Wilna Dippenaar Wijan Dippenaar Dippies ...
21/11/2025

Sooo dankbaar vir die reën! Elke druppel emmers vol genade en seëninge!
Awie En Wilna Dippenaar Wijan Dippenaar Dippies Anrike Dippenaar

Ons was bevoorreg om hierdie spesiale bestelling vir Vestigo te maak vir n spesiale oggend by Kroondraers Kleuterskool! ...
14/11/2025

Ons was bevoorreg om hierdie spesiale bestelling vir Vestigo te maak vir n spesiale oggend by Kroondraers Kleuterskool! Dankie vir die ondersteuning!

12/11/2025

Ek gaan ook deaktiveer!
So nou doen hulle dit. Sopas aangekondig op NOS koerant en kanaal 4 nuus. Facebook sal vanaf Maandag alle gebruikers vra. Jy kan inskryf vir dit. Hou jou vinger op hierdie pos en kopieer. Mag nie gedeel word nie.

Ek gee nie toestemming aan Facebook om $ 4,99 per maand op my rekening te hef nie,

Ek gee ook nie my toestemming om my foto's te gebruik, te deel, te kopieer ens.. Al my foto's is my eiendom en NIE Facebook's nie!!!

Spesiale dankie aan Larry vir hierdie regsadvies... en aan Tim Barker vir die plasing van hierdie inligting:

Net in geval: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas. Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. AANDAG: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so nota plaas.

Versuim om 'n verklaring ten minste een keer tegnies te publiseer, laat die gebruik van u foto's toe, asook die inligting in u profiel
EK VERKLAAR HIERMEE EK GEE FACEBOOK NIE MY TOESTEMMING OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA TE GEBRUIK NIE

Kopieer en plak, moenie deel nie. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik op "copy". Gaan na jou bladsy waar staan "What's on your mind? "Tik jou vinger iewers in die leë veld. Klik en plak. Dit gradeer die stelsel op.

Só dankbaar vir ELKE tevrede kliënt!
04/11/2025

Só dankbaar vir ELKE tevrede kliënt!

Nuut op Diep Spore se rakke!
04/11/2025

Nuut op Diep Spore se rakke!

'n Wildtuin tafeldoek vir enige geleentheid, vir n kamp tafel, n stoep tafel, vir n lodge of sommer net! Hierdie is n be...
04/11/2025

'n Wildtuin tafeldoek vir enige geleentheid, vir n kamp tafel, n stoep tafel, vir n lodge of sommer net!
Hierdie is n besonderse ontwerp...

Marinda Vorster Hattingh

Address

PO Box 444
Koster
0348

Telephone

+27729523728

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diep Spore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diep Spore:

Share