Flower Blessing

Call Directions Contact the business

Flower Blessing Vars, seisoenale snyblomme. Slegs Oop vir geleenthede & spesiale oomblikke, asook Blomme Mark.

Kontak Wilma 0825775399

Fresh, seasonal cut flowers grown on our farm ,
Open for invitation-only events & special occasions.

Koster Matriekafskeid 2026 onthaal saal dekor deur Flower Blessing 🌿
03/10/2026

Koster Matriekafskeid 2026 onthaal saal dekor deur Flower Blessing 🌿

DIE SOMER HET OP DIE PLAAS AANGEBREEK! 🌸    Maandag is die laaste dag van die vakansie… en wat is beter as om dit met di...
03/10/2026

DIE SOMER HET OP DIE PLAAS AANGEBREEK! 🌸

Maandag is die laaste dag van die vakansie… en wat is beter as om dit met die hele gesin op die plaas af te sluit?

Ons blomme is nou in volle somerprag — kleurvol, oop en perfek vir daardie mooi foto’s ! Kom bring die kinders, stap tussen die blomme, geniet iets lekkers om te eet en maak sommer net ’n dag daarvan. 🐄🌿☀️ 🌸 Die blomme wag vir julle… kom geniet die plaas se mooiste somerdae saam met ons! 🌸🌾

‘n Pragtige Saterdag vol kleur, selfontdekking en inspirasie! ✨ Baie dankie aan Jeanne van Kleurvol vir ’n besonderse kl...
21/09/2026

‘n Pragtige Saterdag vol kleur, selfontdekking en inspirasie! ✨ Baie dankie aan Jeanne van Kleurvol vir ’n besonderse kleurontleding en vir die manier waarop jy elke vrou se unieke kleure laat uitkom.
Ons het dit baie geniet om die oggend saam deur te bring hier by Flower Blessing. 🌸🤍”

16/09/2026

Jou mooiste herinneringe hoef nie ver te wees nie… soms groei hulle sommer hier tussen ons blomme.

Ons volgende Harvest day is hier! 🌷🌿Kom spandeer 24 of 26 September saam met ons op die plaas — ’n heerlike dag tussen d...
16/09/2026

Ons volgende Harvest day is hier! 🌷🌿

Kom spandeer 24 of 26 September saam met ons op die plaas — ’n heerlike dag tussen die blomme, sonskyn en vars plaaslug. ☀️🌸

Bring jou vriendinne, ma, kinders en geliefdes en kom maak herinneringe🤍
Stap tussen die blomme pluk jou eie pragtige bos blomme, geniet iets lekkers om te eet en te drink, geniet ons plaasdiere en ervaar sommer net weer die lekkerte van ’n dag buite, weg van die gejaag. 🐄🌾

Die plaas is nou op sy mooiste! 🌿 Alles is groen, die reën het die grond mooi nat gemaak en die blomme begin een vir een...
08/09/2026

Die plaas is nou op sy mooiste! 🌿 Alles is groen, die reën het die grond mooi nat gemaak en die blomme begin een vir een oopbars. 🌸☀️

Kom geniet ’n heerlike dag buite op die plaas, tussen die blomme en sonskyn. Bring jou vriendinne, bring die kinders en kom maak mooi herinneringe saam! 🤍

📅 12 September
🌸 Blomme om te pluk
☀️ Vars lug & sonskyn
👩‍👧‍👦 Pret vir die hele gesin

Kom kuier, kom pluk, kom geniet die plaas — ons wag vir julle! 🌸🌿

‘n Nuwe seisoen begin… ’n seisoen van kleur, groei en mooi nuwe beginne. 🌸 Ons is reg om weer te blom.
08/09/2026

‘n Nuwe seisoen begin… ’n seisoen van kleur, groei en mooi nuwe beginne. 🌸 Ons is reg om weer te blom.

Liefde in 'n bos blomme verpak🌸 'n spesiale bos met sorg en liefde saamgestel vir iemand baie besonders. Want soms sê 'n...
22/08/2026

Liefde in 'n bos blomme verpak🌸

'n spesiale bos met sorg en
liefde saamgestel vir iemand baie besonders.

Want soms sê 'n pragtige bos blomme meer as duisend woorde🫶🏼

Address

Flower Blessing
Koster
0348

Telephone

+27825775399

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flower Blessing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flower Blessing:

Shortcuts

Share

Category