Groen Karoo Groeiers / Country Fruit & Veg

Groen Karoo Groeiers / Country Fruit & Veg Leon, Mariëtte, Edward & Anecia de Koning🚜

Hoë kwaliteit groente beskikbaar op bestelling teen billike pryse
🥦🌽🥕🥔🍠

GAMTOOS Farm

15/06/2026

Kom geniet Vadersdag saam met ons.🌿

Ete is ten bate van NG Kerk Loerie.

08/06/2026

Na verlede week se baie reën, sal ons Sondag 14 Junie 2026, weer oop wees.

Kontak ons by 0825555328 vir enige navrae.

Mag die mooi na die sleg ons hoop gee om aan te hou groei en dit wat die Here ons mee geseën het, te bly volhou.Met die ...
11/05/2026

Mag die mooi na die sleg ons hoop gee om aan te hou groei en dit wat die Here ons mee geseën het, te bly volhou.

Met die liefde en ondersteuning van almal, maak dit ons harte ń bietjie ligter.

Geen mens se skade is dieselfde nie, maar die impak tref almal diep.

Die Here maak nie foute nie; in Hom sal ons bly vetrou en die pad stap wat Hy vir ons voorlê.

Boerehart bly sterk staan ❤️🌱

Gamtoos vloed - 7/8 Mei 2026

28/04/2026
Ons het die beet geraak 😉
15/04/2026

Ons het die beet geraak 😉

01/04/2026
🥦🥦🥦
25/03/2026

🥦🥦🥦

Address

Gamtoos/Melon Road
Kouga
6360

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27663073850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Karoo Groeiers / Country Fruit & Veg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Groen Karoo Groeiers / Country Fruit & Veg:

Share

Category