23/11/2025
"Flyffy" eiers
Hierdie resep is vir een persoon maar kan maklik meer gemaak word vir hoeveelheid persone wat jy moet bedien.
Maklike manier om vir baie mense ontbyt te maak.
1 eier geskei
Klits eietwit tot stywe punte vorm
Hou eiergeel eenkant
Spuit bakplaat goed
Skep eierwit op bakplaat en maak holte in middel
Bak vir 5 min in voorverhitte oond van 180°C
Sit eiergeel in holte en bak nog 3min vir sagte loperige eier
Gooi sout en peper oor soos verkies.
Bietjie permesaankaas en vars tiemie vir garnering indien verkies.
Bedien soos verkies
Geniet!