Monri Dormers

Monri Dormers Dormer stoet en kommersiële. Top kwaliteit en genetika vir die stoet, kommersiële en voerkraal boer

Ons groet jou ou Britz. Jys waar dit begin het, Monri dormers se 1ste, ons harte is seer die kraal is leeg, maar jou mer...
07/10/2024

Ons groet jou ou Britz.

Jys waar dit begin het, Monri dormers se 1ste, ons harte is seer die kraal is leeg, maar jou merk los jy vir ons hierso.
Rus sag ou grote. Jy gaan gemis word.

Rico Coetsee
10/06/2024

Rico Coetsee

Dis sulke tyd by Monri Dormers en die lammers val, ons is dankbaar vir elke nuwe blêr wat by die kudde toegevoeg word en...
24/03/2024

Dis sulke tyd by Monri Dormers en die lammers val, ons is dankbaar vir elke nuwe blêr wat by die kudde toegevoeg word en baie tevrede met die groei van die lammers van JB 20 036 (Junior).

Ons verwelkom vir JB 20 036 (Junior) in ons stoet. Baie dankie Heyman Dormers die vleisdrom   gaan beslis masjien lammer...
12/10/2023

Ons verwelkom vir JB 20 036 (Junior) in ons stoet.
Baie dankie Heyman Dormers die vleisdrom gaan beslis masjien lammers teel en 'n groot aanwins wees vir Monri Dormers

Watch this space.

Dis met baie hartseer dat ons vandag moes vaarwel sê vir een van ons TOP ramme. Tyson baie dankie vir jou aanteel in Mon...
02/10/2023

Dis met baie hartseer dat ons vandag moes vaarwel sê vir een van ons TOP ramme. Tyson baie dankie vir jou aanteel in Monri Dormers. Jy gaan gemis word!!! Rus in vrede champ!! 😢🐑

Wat 'n groot voorreg was dit om ons fantastiese dormerras te verteenwoordig by Lamb Champs 2023!!Baie dankie aan Sernick...
31/07/2023

Wat 'n groot voorreg was dit om ons fantastiese dormerras te verteenwoordig by Lamb Champs 2023!!

Baie dankie aan Sernick veevoer en Noordkaap Lewendehawe Vryburg wat hierdie geleentheid vir ons moontlik gemaak het!!!
Ons waardeer julle.

Baie geluk aan die wenners. Asook die dormer ras wat 'n 2de plek gekry het.
Welgedaan.

Is julle reg vir Lamb Champs 2023?? Kom maak 'n draai en kom kyk hoe ons eie boer Rico Coetsee ons fantastiese Dormer SA...
28/07/2023

Is julle reg vir Lamb Champs 2023??
Kom maak 'n draai en kom kyk hoe ons eie boer Rico Coetsee ons fantastiese Dormer SA ras verteenwoordig!!!
Hoop ons sien julle daar!!!

Kom geniet die dag saam gaskunstenaars Adam Tas, Juan Boucher, Neil Somers, Appel Musiek Vol en Bobby Van Jaarsveld terwyl jy van 100 spitte kan eet en bly tot die einde om saam die skare te skreeu terwyl die Springbokke ons nasie verteenwoordig! 🏆🏉

Koop vandag nog jou Lamb Champs kaartjies, https://bit.ly/LC2023Kaartjies

Blaaaa.. Lamb Champs hier kom ons.. Vertel ons bietjie hoeveel Dormer SA telers gaan Saterdag 29 Julie by Lamb champs di...
23/07/2023

Blaaaa.. Lamb Champs hier kom ons..

Vertel ons bietjie hoeveel Dormer SA telers gaan Saterdag 29 Julie by Lamb champs die ongelooflike ras verteenwoordig.

Ons hoor sommer hoe groei die lammers.
06/07/2023

Ons hoor sommer hoe groei die lammers.

Monri dormers se grootste supporter!! ❤️🐑
18/05/2023

Monri dormers se grootste supporter!! ❤️🐑

Gelukkige moedersdag aan al die mammas en ooie daar buite!! ❤️🐑
14/05/2023

Gelukkige moedersdag aan al die mammas en ooie daar buite!! ❤️🐑

Address

Kroonstad
9499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Monri Dormers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Monri Dormers:

Share

Category