FOOD SOCK KDP

FOOD SOCK KDP KRUGERSDORP
CONTACT DETAILS:
Annelie: 083 679 2162
Louise: 081 042 1025

Goeie dag Mede Krugersdorpers. Ons dorp gaan gebuk onder n groot hoeveelheid behoeftige inwoners. Daar is heelwat instan...
19/10/2023

Goeie dag Mede Krugersdorpers. Ons dorp gaan gebuk onder n groot hoeveelheid behoeftige inwoners. Daar is heelwat instansies wat baie goeie werk doen om kos te voorsien aan hierdie mense.
Jy kan betrokke raak en n maaltyd of maaltye borg vir mense wat in nood is. Kontak ons asb om jou bestelling te plaas. Jy kan self kom haal en uitdeel of indien jy n groot borgskap wil maak sal ons met liefde gaan aflewer.
Ons elkeen kan n verskil maak.
Pryse
R45 per maaltyd vir 4 mense
R35 per maaltyd vir 2 mense.
Louise 0810421025
Annelie 0836792162

So dankie weereens vir die ongelooflike ondersteuning en positiewe terugvoer van elke klient. Ons waardeer julle.Ons het...
13/09/2023

So dankie weereens vir die ongelooflike ondersteuning en positiewe terugvoer van elke klient. Ons waardeer julle.
Ons het weer lekker voorraad ingekry so moet nie op jou laat wag nie.
Bestel sommer nou!
Vir jouself of n behoeftige gesin.

Dankie dankie dankie vir elke liewe bestelling!!!! Ons terugvoer is so great ons kan nie voorbly met bestellings nie.  A...
08/08/2023

Dankie dankie dankie vir elke liewe bestelling!!!!
Ons terugvoer is so great ons kan nie voorbly met bestellings nie.
Annelie 083 679 2162
Louise 081 042 1025

Super opgewonde!!!
31/07/2023

Super opgewonde!!!

Ons voorraad het sopas aangekom so ons het baie maaltye wat wag om geborg te word. Dis baie koud en ons wil graag besighede uitnooi om n paar families te borg met n maaltyd. Kontak ons asb as jy of jou maatskappy wil betrokke raak.
R45 koop n maaltyd vir n gesin van 4 en R35 vir twee persone.
Skakel of whatsapp
Louise 0810421025
Annelie 0836792162
Kom ons kyk hoeveel mense ons kan voed in hierdie week.
Dankie vir elke persoon wat ons sover ondersteun het. Ons waardeer ongelooflik baie

Ons voorraad het sopas aangekom so ons het baie maaltye wat wag om geborg te word. Dis baie koud en ons wil graag besigh...
31/07/2023

Ons voorraad het sopas aangekom so ons het baie maaltye wat wag om geborg te word. Dis baie koud en ons wil graag besighede uitnooi om n paar families te borg met n maaltyd. Kontak ons asb as jy of jou maatskappy wil betrokke raak.
R45 koop n maaltyd vir n gesin van 4 en R35 vir twee persone.
Skakel of whatsapp
Louise 0810421025
Annelie 0836792162
Kom ons kyk hoeveel mense ons kan voed in hierdie week.
Dankie vir elke persoon wat ons sover ondersteun het. Ons waardeer ongelooflik baie

Dankie dankie dankie vir al die bestellings!!!!!! Indien jy wil bestel kontak ons gerus. Jy kan natuurlik ‘n food sock k...
31/07/2023

Dankie dankie dankie vir al die bestellings!!!!!! Indien jy wil bestel kontak ons gerus. Jy kan natuurlik ‘n food sock koop en aan iemand skenk wat graag ‘n warm voedsame bord kos sal geniet.

Annelie 083 679 2162
Louise 081 042 1025

Jy kan vandag nog ‘n verskil in iemand se lewe maak met ‘n lekker warm geballanseerde ete vir net R30 (2 persone) en R40...
24/07/2023

Jy kan vandag nog ‘n verskil in iemand se lewe maak met ‘n lekker warm geballanseerde ete vir net R30 (2 persone) en R40 (4 persone)
Bestel by Annelie 083 679 2162
Louise Reyneke 081 042 1025

Kontak Annelie 083 679 2162Louise Reyneke 081 042 1025
20/07/2023

Kontak Annelie 083 679 2162
Louise Reyneke 081 042 1025

Dankie soooo baie vir elke liewe persoon wat die Food Socks ondersteun.  Koop 1 en skenk dit aan iemand wat dit nodig he...
18/07/2023

Dankie soooo baie vir elke liewe persoon wat die Food Socks ondersteun. Koop 1 en skenk dit aan iemand wat dit nodig het. Ons het hierdie week 500 verkoop… nog so 100 oor van hierdie bestelling.
Annelie Slabbert 083 679 2162
Louise Reyneke 081 042 1025

Ons is SUPER opgewonde…. Ons voorraad is hier en ons pak môre.  Ek laat weet elkeen wat bestel het sodra ons gereed is v...
14/07/2023

Ons is SUPER opgewonde…. Ons voorraad is hier en ons pak môre. Ek laat weet elkeen wat bestel het sodra ons gereed is vir aflewering.

Ons is super opgewonde….hierdie week ontvang ons ons voorraad!!!!! Indien jy wil bestel kontak ons op:Louise Reyneke   0...
11/07/2023

Ons is super opgewonde….hierdie week ontvang ons ons voorraad!!!!! Indien jy wil bestel kontak ons op:
Louise Reyneke 081 042 1025
Annelie Slabbert 083 679 2162

Dankie aan elke liewe persoon wat in iemand anders se lewe ‘n bord kos belê!! Ons nuwe voorraad sal volgende week hier w...
29/06/2023

Dankie aan elke liewe persoon wat in iemand anders se lewe ‘n bord kos belê!! Ons nuwe voorraad sal volgende week hier wees…

Kontak ons ASB. op ons WA ipv messanger.
Louise Reyneke 081 042 1025
Annelie Slabbert 083 679 2162

Address

Krugersdorp

Opening Hours

09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FOOD SOCK KDP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share