07/09/2026
KERSKOEKE R450
Hello julle dit is amper weer daai tyd van die jaar.. Kersfees om die draai
Tannie Alta bak weer kersfees koeke die jaar.
Plaas bestelling vir Desember.. R450 'n koek onversier (2kg tot 2,2kg)
Beskikbaar begin Desember 2026
Ons is in 6 Becker str Krugersdorp Noord
Whatsapp Jaco 0643022171 of Jannie by 0611728418.