Stoetbul Biltong

Stoetbul Biltong Goed, beter, BESTE biltong in die dorp.

πŸ‚ ONS SPAN GROEI!πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong is op soek na ’n vriendelike, betroubare en hardwerkende persoon om by ons spa...
31/08/2026

πŸ‚ ONS SPAN GROEI!

πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong is op soek na ’n vriendelike, betroubare en hardwerkende persoon om by ons span aan te sluit. πŸ’›πŸ’š

D**k jy dis jy? Stuur jou CV vir ons!
πŸ“ Noordheuwel, Krugersdorp
πŸ“ž 078 474 7736

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ Bokkoors tref Kenmare! πŸ’šπŸ’›Saterdag kuier ons behoorlik by Kennies Boktown!Bring jou kampstoel, kombers en natuurlik j...
28/08/2026

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ Bokkoors tref Kenmare! πŸ’šπŸ’›

Saterdag kuier ons behoorlik by Kennies Boktown!

Bring jou kampstoel, kombers en natuurlik jou Bokgees en kom geniet die rugby saam met familie en vriende
En hier is ’n lekker ekstra! πŸ‘€
Raai die wedstryd se telling vir net R10 en jy kan ’n lekker Stoetbul Biltong-hamper wen!

🎟️ Kry jou lootjie by die geleentheid
⏰ Hekke open 13:00
πŸ‰ Groot skerm, lekker kos, musiek en hope Bokgees!

Sien julle Saterdag – kom ons maak Kenmare GROEN & GOUD! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

πŸ‰ MONNAS, BAIE STERKTE VIR DIE NOORDVAAL FINAAL! πŸ’›πŸ–€Stoetbul Biltong is agter julle! πŸ’ͺKom maak mΓ΄re ’n draai by ons stall...
21/08/2026

πŸ‰ MONNAS, BAIE STERKTE VIR DIE NOORDVAAL FINAAL! πŸ’›πŸ–€

Stoetbul Biltong is agter julle! πŸ’ͺ

Kom maak mΓ΄re ’n draai by ons stalletjie en kry van die lekkerste Geelvet biltong en droΓ«wors vir die groot dag!
Goed, beter, BESTE biltong! πŸ‚

Klein Saterdag is hier!Kom maak jou biltong- en droΓ«worsvoorraad vol by πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong. πŸ’›πŸ’šGoed. Beter. BESTE! ...
19/08/2026

Klein Saterdag is hier!

Kom maak jou biltong- en droΓ«worsvoorraad vol by πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong. πŸ’›πŸ’š

Goed. Beter. BESTE! πŸ‚

πŸ‰ BOKTOWN RUGBY-RAAI! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†Kom kyk hoe pak die Springbokke die All Blacks op die GROOTSKERM op 29 Augustus by Laerskool Ke...
18/08/2026

πŸ‰ BOKTOWN RUGBY-RAAI! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ†

Kom kyk hoe pak die Springbokke die All Blacks op die GROOTSKERM op 29 Augustus by Laerskool Kenmare – en maak sommer jou rugby-ervaring nΓ³g meer opwindend!

🎯 RAAI DIE REGTE TELLING EN WEN!
🎟️ Slegs R10 per lootjie**
πŸ† Wen ’n πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong-hamper!

Koop jou lootjie by Boktown en raai die **wentelling** van die wedstryd. Die wenner word nΓ‘ verwerking en bevestiging van die uitslae gekontak om die prys te ontvang.

πŸ• Hekke open: 13:00
πŸ‰ Afskop: 17:00
🎟️ Volwassenes R20 | Kinders R10
πŸ” Heerlike kos, stalletjies, Kids Fun Zone en hope rugby-atmosfeer!

Bring jou familie, bring jou vriende en KOM SUPPORT! πŸŸ’πŸ‡ΏπŸ‡¦

DIS HOE ONS ROL! πŸ”₯Regte biltong. Lekker droΓ«wors. Net kwaliteit! πŸ‘ŒBy πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong weet ons wat lekker is. Ko...
14/08/2026

DIS HOE ONS ROL! πŸ”₯
Regte biltong. Lekker droΓ«wors. Net kwaliteit! πŸ‘Œ

By πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong weet ons wat lekker is. Kom kry jou naweek voorraad en proe self hoekom ons sΓͺ:
πŸ’›πŸ’š Goed, beter, BESTE biltong!

🌸 Vier Vrouedag saam met πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong! 🌸Hierdie Saterdag, 8 Augustus, bederf ons al die ongelooflike dames m...
07/08/2026

🌸 Vier Vrouedag saam met πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong! 🌸

Hierdie Saterdag, 8 Augustus, bederf ons al die ongelooflike dames met 10% AF op hul aankope!
Kom geniet:
πŸ₯© Gehalte biltong
🌭 Heerlike droëwors
πŸ«™ Impala-souse
✨ En nog baie meer!

Ons sien uit daarna om jou te bederf.
πŸ“ 227 Bell Dr, Noordheuwel, Krugersdorp

Stoetbul Biltong – Goed, beter, BESTE biltong. πŸ’šπŸ’›

01/08/2026

πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ biltong is oop vandag!

Kom maak jou voorraad vol met die beste van die beste!

βœ”οΈ Geelvet Biltong
βœ”οΈ Geelvet DroΓ«wors
βœ”οΈ Wildsbiltong & WildsdroΓ«wors
βœ”οΈ Impala S***e
βœ”οΈ Heerlike Koekies

πŸ“ 227 Bell Drive, Noordheuwel
πŸ’šπŸ’› Goed, beter, BESTE biltong

πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong – Meer as net biltong... 'n winkel vol gunstelinge.Hier wag daar meer as net heerlike biltong o...
29/07/2026

πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong – Meer as net biltong... 'n winkel vol gunstelinge.

Hier wag daar meer as net heerlike biltong op jou!

πŸ₯© Geelvet Biltong
πŸ₯“ Geelvet DroΓ«wors
🌢️ Impala S***e
πŸͺ Beskuit en Koekies
🧁 Ouma Bets Gebak
🦌 Wildsvleis

Kom kry al jou gunstelinge hierdie Klein Saterdag! Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

πŸ“ 227 Bell Dr, Noordheuwel, Krugersdorp

πŸ“² WhatsApp: 078 474 7736 om jou bestelling eenkant te hou. πŸ‚πŸ”₯

Maak die eerste dag van die week jou gunsteling - met πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong!Ons is oopMaandae - Vrydae 08:00-17:30Sat...
26/07/2026

Maak die eerste dag van die week jou gunsteling - met πŸ†‚οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…ΎοΈŽπŸ…΄οΈŽπŸ†ƒοΈŽπŸ…±οΈŽπŸ†„οΈŽπŸ…»οΈŽ Biltong!

Ons is oop
Maandae - Vrydae 08:00-17:30
Saterdag 08:00-16:00

Address

227 Bell Drive, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 16:00

Telephone

+27784747736

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoetbul Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stoetbul Biltong:

Shortcuts

Share

Category