Kosserig

Kosserig Ma se kos met 'n TWIST

Mei was ons beste Daily Meals-maand nóg! 🙌🎉Ons is só dankbaar vir elke bestelling, elke aanbeveling en elkeen wat ons on...
06/06/2026

Mei was ons beste Daily Meals-maand nóg! 🙌🎉

Ons is só dankbaar vir elke bestelling, elke aanbeveling en elkeen wat ons ondersteun.

Om te sien hoe hierdie deel van ons besigheid groei, maak ons ongelooflik trots. ❤️

Dankie dat julle aanhou om ons te kies, ons aan te beveel en ons te help groei. Julle ondersteuning beteken meer as wat julle besef.

Op na nog meer lekker etes, groei en nuwe mylpale! ✨

Baie dankie dat julle deel is van ons reis. 🤍
Hier is die link om by ons groepie aan te sluit https://chat.whatsapp.com/BEomgKctjyVIUXDWwAEajb?mode=gi_t

Nuwe week, nuwe maand!! Hier is die week se menu. Ons sien uit om julle te bederf met lekker kos! Onthou om jou bestelli...
31/05/2026

Nuwe week, nuwe maand!! Hier is die week se menu. Ons sien uit om julle te bederf met lekker kos! Onthou om jou bestelling te plaas. Geseënde week vir almal 🙏🏻🤗

14/04/2026

Die kombuis het ekstra lekker geruik vandag!!

Ons menu is uit. Kry jou bestellings betyds in.
16/03/2026

Ons menu is uit. Kry jou bestellings betyds in.

Vandag se hearty en healthy menu. More ń GROOT gunsteling Beef Lasagne 😍
23/02/2026

Vandag se hearty en healthy menu. More ń GROOT gunsteling Beef Lasagne 😍

Die week se daily. Baie lekker nuwe resepte wat ons gaan maak. Hearty en Healthy beskikbaar. Mag elkeen ń wonderlike wee...
16/02/2026

Die week se daily. Baie lekker nuwe resepte wat ons gaan maak. Hearty en Healthy beskikbaar. Mag elkeen ń wonderlike week he!!
Hoe dit werk:
Plaas jou bestelling op 060 987 5292
Optel tye tussen 15:30 - 18:00 (ons is aanpasbaar)
Kontant of eft

Sluit ook aan by ons Whatsapp groep om meer inligting te kry.

https://chat.whatsapp.com/BEomgKctjyVIUXDWwAEajb?mode=gi_t

❤️Love is in the air❤️ Bestel vandag jou piekniek boks van LaruLicious en bederf daai spesiale persoon in jou lewe. Best...
10/02/2026

❤️Love is in the air❤️ Bestel vandag jou piekniek boks van LaruLicious en bederf daai spesiale persoon in jou lewe.

Bestellings kan geplaas word op 060 987 5292

Address

6 Dippenaar Road
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 00:00

Telephone

+27767837386

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosserig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosserig:

Share

Category