25/03/2025
Die baasbrein agter hierdie pragtige bokke is Albie Horn, pionierboer wat ook die unieke Kalahari Red-boerbok tot sukses geteel en geregistreer het. Nes die Kalahari Red, is die Blackberry aanpasbaar, sterk en ideaal vir vleisproduksie – en ʼn blink toekoms wag daarop.