Bettie Bok

Call Directions Contact the business

Bettie Bok Pure Goat Milk Cheese / Suiwer Bokmelkkaas

15/08/2026
Al die veld is vrolik en so dankbaar vir elke bietjie reën. Alles is vanoggend skoongewas en nuut soos die Heer se genad...
24/07/2026

Al die veld is vrolik en so dankbaar vir elke bietjie reën. Alles is vanoggend skoongewas en nuut soos die Heer se genade.

Dit is die tyd van die jaar wanneer dinge bietjie stadiger verloop en ons het ons besigheidsure aangepas. Dit gee ons oo...
06/05/2026

Dit is die tyd van die jaar wanneer dinge bietjie stadiger verloop en ons het ons besigheidsure aangepas. Dit gee ons ook 'n kans om 'n bietjie asem te skep en ons batterye te herlaai. Ons sien steeds uit om julle hier te verwelkom gedurende die winter maande vir lekker warm koffie en heerlike gebakte kaaskoek of van jou gunsteling bokmelk- of ander tuisgemaakte produkte!

Kom maak 'n draai by die Bokstal dié vakansie. Ons is elke dag van 9 tot 5 oop vir besoekers. Geniet 'n gratis kaasproe,...
18/12/2025

Kom maak 'n draai by die Bokstal dié vakansie. Ons is elke dag van 9 tot 5 oop vir besoekers. Geniet 'n gratis kaasproe, voer die diere en beleef die rustigheid van die plaas. Hier is heerlike koffie en kaaskoek en ietsie van als in die padstal.

Address

R365 LG07
Lambert's Bay
8130

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27825941777

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bettie Bok posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bettie Bok:

Shortcuts

Share

Category