Maggie's Kitchen

Maggie's Kitchen Gevriesde Maaltye
Etes Maandae tot Donderdae
Terte, Cupcakes, Muffins
Platters en vele meer

Hallo Almal.Ek doen Tans n fonds insameling vir my seun se Graad 7 toer.Ons het al die helfte van geldtjies wat deur loo...
15/02/2026

Hallo Almal.
Ek doen Tans n fonds insameling vir my seun se Graad 7 toer.
Ons het al die helfte van geldtjies wat deur looitjies geskenk is.
Ons kort dus nog die helfte.
Ek bak die Vrydag die 20ste Vetkoeke weer.
R30 elk.
Hoender mayo of Beef kerrie maalvleis.
Boek as vroegtydtjig indien Julle wil bestel.
Julle kan volgende week teen Woensdag bestellings plaas.
Betalings bevestig bestelling.
Geen aflewerings op vetkoeke nie.

Liefde groete Maggie's kitchen

Goeiemore Almal .Ek maak die naweek gevriesde etes.Bestelling moet aVoor Donderdag 10 uur in wees.Betalings besvestig be...
20/01/2026

Goeiemore Almal .
Ek maak die naweek gevriesde etes.
Bestelling moet a
Voor Donderdag 10 uur in wees.
Betalings besvestig bestelling.
Liefde groete Maggie

16/12/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Christa Weimers Kamalie, Sharonise Summers, Kenneth Brewin, Emci Smit Dippenaar, Anandi Delagey, Anika van Heerden, Engel Nicolene, Juanita Van Der Westhuizen

SUCCESS  IS NOT GIVEN,but earned through hard work,determination and a relentless spirit💓💞❤️
02/12/2025

SUCCESS IS NOT GIVEN,but earned through hard work,determination and a relentless spirit💓💞❤️

Bestel nou Julle hoender pasteie vir Desember.Beperkte plek beskikbaar.R130 PER PASTEI.Suiwer hoender,mushrooms,peppers....
02/12/2025

Bestel nou Julle hoender pasteie vir Desember.
Beperkte plek beskikbaar.
R130 PER PASTEI.
Suiwer hoender,mushrooms,peppers.
Geen sago by nie.
Kontak 064 924 0450
Groete
Maggie's kitchen

Platters vir enige geleendheid.Boek nou vir oukers en oujaars aand.Bekostigbaar en heerlik vol gebak.Kontak my gerus op ...
02/12/2025

Platters vir enige geleendheid.
Boek nou vir oukers en oujaars aand.
Bekostigbaar en heerlik vol gebak.
Kontak my gerus op 064 924 0450
Liefde groete Maggie's Kitchen.

More almal.opsoek na platters vir Oukers aand?ek het nog plek beskiksbaar.kontak my gerus op 0649240450liefde groete mag...
18/11/2025

More almal.
opsoek na platters vir Oukers aand?
ek het nog plek beskiksbaar.
kontak my gerus op 0649240450
liefde groete
maggie

15/11/2025
07/09/2025
Home cooked meals for the whole family.Please contact me for prices and more info.Kind regards Maggie's Kitchen
03/08/2025

Home cooked meals for the whole family.
Please contact me for prices and more info.
Kind regards Maggie's Kitchen

Address

Spinstraat
Langebaan
7357

Telephone

+27649240450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maggie's Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maggie's Kitchen:

Share