Van Wyk Afribees Slaghuis

Van Wyk Afribees Slaghuis Beste kwaliteit produkte

Eileen Ellisras Saampraat Ellisras koop en verkoop Limpopo Ellisras Saampraat Anelda van Wyk
15/07/2026

Eileen Ellisras Saampraat
Ellisras koop en verkoop
Limpopo Ellisras Saampraat
Anelda van Wyk

14/07/2026

Goeie dag

Kontak ons gerus vir enige vleis bewerking.

Netjies bewerk en verpak, volgens u voorkeur en die heerlikste produkte vanuit ons top resepte πŸ‘Œ

Oornag verkoelde courier dienste is beskikbaar soos genoem.

Whatsapp of whatsapp call ons gerus vir verdere navrae by 064 436 7830.

Vriendelike groete πŸ₯©πŸ€—

Ellisras Saampraat
Eileen Ellisras Saampraat
Ellisras koop en verkoop
Anelda van Wyk

Ellisras Saampraat
18/06/2026

Ellisras Saampraat

Goeie dag RassiesHieermee neem asb kennis dat ons as volg sal beskikbaar wees gedurende die paastyd. Plaas gerus vroegty...
01/04/2026

Goeie dag Rassies

Hieermee neem asb kennis dat ons as volg sal beskikbaar wees gedurende die paastyd.

Plaas gerus vroegtydig bestellings via whatsapp by 0644367830

Mag dit n baie GeseΓ«nde Paastyd wees vir almal. Wees veilig en gebless in Sy glorie en opoffering vir ons as mens.

Vriendelike groete

Goeie dag RassiesKom loer gerus in vir soveel lekker nuwe produkte, en al ons ou gunstelinge natuurlik. So baie om van t...
11/03/2026

Goeie dag Rassies

Kom loer gerus in vir soveel lekker nuwe produkte, en al ons ou gunstelinge natuurlik. So baie om van te kies teen beste kwaliteit en sakpas pryse.

Ons sien uit om u te verwelkom πŸ₯©πŸ‘ŒπŸ™Œ

Vriendelike groete

20/02/2026

3️⃣ x πŸ‘±β€β™€οΈπŸ‘±β€β™€οΈπŸ‘±β€β™€οΈ's

😁πŸ₯©πŸ‘Œ

20/02/2026

Goeie dag almal

Onst weer heerlike vars koeksisters in voorraad en so n paar geelvet bederfies vir die wat gou gou spring πŸ˜‰πŸ‘Œ

Kom probeer ook gerus ons nuwe gourmet lam wors:

Gedroogte Geelperske
Chilli Vye & Feta

Geseende naweek πŸ₯©πŸ™

Goeie dag. Kontak ons gerus vir u maandpak. Items kan uitgeruil word. Geniet n heerlike naweek Vriendelike groete πŸ€—πŸ₯©
30/01/2026

Goeie dag.

Kontak ons gerus vir u maandpak. Items kan uitgeruil word.

Geniet n heerlike naweek

Vriendelike groete πŸ€—πŸ₯©

Goeie middagKom loer gerus in of kontak ons vir enige bestellings.Vriendelike groete Van Wyk Afribees Slaghuis πŸ₯©πŸ€—πŸ‘
29/01/2026

Goeie middag

Kom loer gerus in of kontak ons vir enige bestellings.

Vriendelike groete

Van Wyk Afribees Slaghuis πŸ₯©πŸ€—πŸ‘

Address

Shop 3, Joe Slovo Lane, Bosveld St, Onverwacht
Lephalale
0557

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27644367830

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Wyk Afribees Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category