Deli-cious Pantry

Deli-cious Pantry At Deli-cious Pantry, we take food seriously, taking care to only use fresh, quality products to produce tasty and delicious meals. No idea is too farfetched!

Give us a try today. It will definitely leave a lasting impression!

🌸 Bederf jou Moeder hierdie Moedersdag – 10 Mei 🌸Net 5 km buite Ellisras wag daar ’n besonderse ervaring…’n Smaakvolle b...
26/04/2026

🌸 Bederf jou Moeder hierdie Moedersdag – 10 Mei 🌸

Net 5 km buite Ellisras wag daar ’n besonderse ervaring…

’n Smaakvolle buffet-ete, omring deur die rustige sjarme van die plaaslewe.

Kom ontsnap uit die gejaag van elke dag en geniet die stilte, vars lug en die warmte van huisgemaakte disse wat met liefde voorberei is.

⚠️✨ Bespreek voor 6 Mei om teleurstelling te voorkom – sitplekke is beperk.✨

Hier by Deli-cious Pantry gaan als sommer voor die wind....harde werk maar soveel lekkerte‼️
15/03/2026

Hier by Deli-cious Pantry gaan als sommer voor die wind....harde werk maar soveel lekkerte‼️

Met hierdie heerlike weer hoop en bid ons dat ons môre die dorp haal… maar niks gaan ons keer nie....🌧️⛈️Hierdie week ga...
15/03/2026

Met hierdie heerlike weer hoop en bid ons dat ons môre die dorp haal… maar niks gaan ons keer nie....🌧️⛈️

Hierdie week gaan ons behoorlik smul.

Met liefde voorberei, met sorg voorgesit en gemaak om harte én mae gelukkig te hou.

Hier volg ons week se heerlike spyskaart… 🍽️✨

Bestel vir maandag voor moreoggend 10 uur en die res van die week die vorige dag 4 uur vir die volgende dag......

072 187 2595

Bestel joune vandag vir vrydag!
25/02/2026

Bestel joune vandag vir vrydag!

Ons het n heerlike spyskaart vir die week vanaf 4 - 7 November.Bestel elke dag voor 3 uur vir die volgende dag....
03/11/2025

Ons het n heerlike spyskaart vir die week vanaf 4 - 7 November.

Bestel elke dag voor 3 uur vir die volgende dag....

Whats cooking?
30/10/2025

Whats cooking?

➡️ Hierdie week gaan ons lekker eet‼️🔄Loer gerus na ons spyskaart en bestel elke dag voor 3 uur vir die volgende dag of ...
18/08/2025

➡️ Hierdie week gaan ons lekker eet‼️

🔄Loer gerus na ons spyskaart en bestel elke dag voor 3 uur vir die volgende dag of vir die hele week @ slegs R360.

↘️ Al wat ek kan sê is jy gaan uitmis want als is "Lekkerder as jou Ma se kos!"

Bestel by 072 187 2595

Address

Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27783184190

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli-cious Pantry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deli-cious Pantry:

Share