12/10/2022
β οΈβ οΈβ οΈβ οΈ
Aan al my getroue kliΓ«nte. Dankie vir die ondersteuning die afgelope 2 jaar. Ek is so dankbaar vir elkeen wat my so goed ondersteun het. The Happy Plate Farm Kitchen sluit ongelukkig sy deure. Ek pak weer my eerste passie voluit aan as FinansiΓ«le Rekenmeester.
Dit is bittersoet maar sien ongelooflik baie uit na die nuwe hoofstuk wat voorlΓͺ.
Charl gaan steeds voort met die vleiswerk asook vleis verkope!
Groete, Lizette Geldenhuys