WVS Boerdery

WVS Boerdery Fresh Farm Products

WVS BOERDERY ... is by die DAKMARK 01 November 2025 🙌🏽Kom maak n draai en koop n lekker vleisie 🥩🔥DADA SENTRUM DAK PARKE...
31/10/2025

WVS BOERDERY ... is by die DAKMARK 01 November 2025 🙌🏽

Kom maak n draai en koop n lekker vleisie 🥩🔥

DADA SENTRUM DAK PARKERING LTX ‼️

KRAALMIS R50 / SAK ‼️Ons het kraalmis te koop vir jou gras 🌱Vir aflewering in LTX of vandag by Hervormde kerk Lichtenbur...
11/10/2025

KRAALMIS R50 / SAK ‼️

Ons het kraalmis te koop vir jou gras 🌱

Vir aflewering in LTX of vandag by Hervormde kerk Lichtenburg se parkeer area

Sune 0836449394

16/08/2025

NUWE PRODUK ‼️

Kom koop n lekker bederfie saam jou lekker braaivleisie 🥩

22 Bandjies str ... oorkant Toeka Deli 👌🏼

🐂🐽🐑🐔Kwaliteit vleis reguit van die plaas af ‼️‼️MET kwaliteit pryse 👌🏼Bestel nou om teleurstelling te voorkom 🥩🔥
12/08/2025

🐂🐽🐑🐔

Kwaliteit vleis reguit van die plaas af ‼️‼️

MET kwaliteit pryse 👌🏼

Bestel nou om teleurstelling te voorkom 🥩🔥

ONS IS BY DIE DAKMARK ‼️KOM KRY JOU BRAAIVLEISIE VIR DIE NAWEEK 🥩🔥
02/08/2025

ONS IS BY DIE DAKMARK ‼️

KOM KRY JOU BRAAIVLEISIE VIR DIE NAWEEK 🥩🔥

‼️DAKMARK ‼️KOM LOER IN EK KYK WATTER NUWE PRODUKTE WAG HIER 🙌🏽Dada sentrum Lichtenburg
28/06/2025

‼️DAKMARK ‼️

KOM LOER IN EK KYK WATTER NUWE PRODUKTE WAG HIER 🙌🏽

Dada sentrum Lichtenburg

‼️KOM LOER IN ‼️NUWE PRODUKTE BESKIKBAAR 🐂🐂Kom maak n draai by WVS Boerdery by die Dakmark ... DADA Sentrum dak Lichtenb...
27/06/2025

‼️KOM LOER IN ‼️

NUWE PRODUKTE BESKIKBAAR 🐂🐂

Kom maak n draai by WVS Boerdery by die Dakmark ... DADA Sentrum dak Lichtenburg 🙌🏽

Ons het nuwe produkte vir die eerste keer by die dakmark 👌🏼

Koop jou braai vleisie vir die naweek 🔥🥩

27/06/2025

‼️WORS ROLLETJIES R25 ‼️

Enige van WVS Boerdery se wors beskikbaar ... asook ons NUWE Bees Boerewors 🐂

22 Bantjies str Lichtenburg ... oorkant Toeka Deli 🙌🏽

Address

Lichtenburg
2740

Telephone

+27662085749

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WVS Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WVS Boerdery:

Share

Category