Splash at BezVille

Splash at BezVille Sunday lunch
Outdoor venue
Baby Shower / kitchen tea & Nappy braai
Braai / Picnic areas
Playground
Restaurant / Tea Garden Our Business is Memory Making.

We Create ~ You Celebrate. We Plan ~ You Party. Excellence is not an act but a habit, because in your dreams every detail matters. By prearranged bookings only.

Het jy al iets spesiaal vir Vadersdag beplan? Vier Vadersdag op die eg Suid-Afrikaanse manier met ons heerlike Braai Buf...
07/06/2026

Het jy al iets spesiaal vir Vadersdag beplan?
Vier Vadersdag op die eg Suid-Afrikaanse manier met ons heerlike Braai Buffet!
Geniet alles van romerige aartappelgebak, paptert, vars slaai, geroosterde braai buns en natuurlik melktert & brownies vir nagereg @ R120 pp. Om kostes te spaar bring jy jou EIE VLEIS, eetgerei en coolerboks. Ons verskaf die vuur.
Bring die hele familie saam vir 'n middag van lekker kos & goeie geselskap.
Bespreek voor Wo 10/6 by Karen 064 617 0608

Ooievaars:Garden tea party
07/06/2026

Ooievaars:
Garden tea party

Ons is nie weg nie ~ net besig met groot dinge hier terwyl ons wag vir die Somer.
16/05/2026

Ons is nie weg nie ~ net besig met groot dinge hier terwyl ons wag vir die Somer.

Moedersdag Middag ete by BezVille~ Baie dankie vir julle kuier vandag ~
10/05/2026

Moedersdag Middag ete by BezVille
~ Baie dankie vir julle kuier vandag ~

May '26 Kids Parties"Before Winter" all inclusive package special ~ Up to 10 kids. R2 000. WhatsApp for more info064 617...
09/05/2026

May '26 Kids Parties
"Before Winter" all inclusive package special ~ Up to 10 kids. R2 000. WhatsApp for more info064 617 0608

Moedersdag: Sondag 10 Mei '26Bring jou eie eet- & drinkgoed en kom geniet die laaste bietjie son voor die winter regtig ...
08/05/2026

Moedersdag: Sondag 10 Mei '26

Bring jou eie eet- & drinkgoed en kom geniet die laaste bietjie son voor die winter regtig begin!

Ingang: Volw R40. Kinders onder 12 jr R20.
Bespreek jou spasie by Karen 064 617 0608.

07/05/2026
06/05/2026
Het jy al gewonder hoekom ons ete pryse aansienlik goedkoper as ander is? Dit is beslis nie omdat ons swak gehalte of ni...
05/05/2026

Het jy al gewonder hoekom ons ete pryse aansienlik goedkoper as ander is? Dit is beslis nie omdat ons swak gehalte of nie goeie kwaliteit produkte gebruik nie.

Inteendeel ek kan net die beste koop wat beskikbaar is omdat:

1. Ek geen oorhoofse kostes het nie: huur, krag, lone, ens.
2. Ek niemand 'n salaris hoef te betaal nie want ek werk self.
3. Jy jou goeie eetgerei en glase bring en ek dit nie hoef te was nie.

So daar het jy dit! Goeie kos, net goedkoper.

Moedersdag Buffet: Mooi tafels, lekker kos teen bekostigbare pryse. Onthou jou eie eetgerei. Sien spyskaart. Beperkte ta...
04/05/2026

Moedersdag Buffet: Mooi tafels, lekker kos teen bekostigbare pryse. Onthou jou eie eetgerei. Sien spyskaart. Beperkte tafels. Eie coolerbokse, ons verkoop Milkshakes, koffie en koeldrank.
Bespreek asb teen Woensdag 6/4/26.

Swembad vir die waaghalse.

Karen 064 617 0608

Address

Schyffontein
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Saturday 10:00 - 18:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27646170608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splash at BezVille posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category