K's Your personal Chef

K's Your personal Chef Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from K's Your personal Chef, Caterer, Louis Trichardt.

Catering Service: Private chef / Caterer
Waar die voorbereiding van goeie kos bloot nog 'n uitdrukking van kuns is en gekombineer is met passie vir dit wat ek doen waar ek my kreatiwiteit kan uitleef.

VADERSDAG OPSIES:1. Jy bring al jou eie eet- & drinkgoed saam. R40 pp volw, R20 kinders. Ons het vir jou 'n tafel en sto...
17/06/2026

VADERSDAG OPSIES:
1. Jy bring al jou eie eet- & drinkgoed saam. R40 pp volw, R20 kinders. Ons het vir jou 'n tafel en stoele, braai en rooster
of
2. Jy betaal vir bykosse en nagereg met jou EIE vleis soos op die foto hierby. Ons het vir jou n tafel en stoele, braai en rooster
Eie eetgerei, glase en coolerbokse is welkom!
Bespreek by Karen 064 617 0608

VADERSDAG OPSIES:
1. Jy bring al jou eie eet- & drinkgoed saam. R40 pp volw, R20 kinders. Ons het vir jou 'n tafel en stoele, braai en rooster
of
2. Jy betaal vir bykosse en nagereg met jou EIE vleis soos op die foto hierby. Ons het vir jou n tafel en stoele, braai en rooster

Eie eetgerei, glase en coolerbokse is welkom!

Bespreek by Karen 064 617 0608 voor Vrydag 19/6/26

Private Function catering @ Firepit & Fork Restaurant.Harvest tables for 60 guests
12/06/2026

Private Function catering @ Firepit & Fork Restaurant.
Harvest tables for 60 guests

Vadersdag bokseBaie dankie vir almal se bestellings!
12/06/2026

Vadersdag bokse
Baie dankie vir almal se bestellings!

Laaste dag om te bespreek
10/06/2026

Laaste dag om te bespreek

Het jy al iets spesiaal vir Vadersdag beplan?
Vier Vadersdag op die eg Suid-Afrikaanse manier met ons heerlike Braai Buffet!
Geniet alles van romerige aartappelgebak, paptert, vars slaai, geroosterde braai buns en natuurlik melktert & brownies vir nagereg @ R120 pp. Om kostes te spaar bring jy jou EIE VLEIS, eetgerei en coolerboks. Ons verskaf die vuur.
Bring die hele familie saam vir 'n middag van lekker kos & goeie geselskap.
Bespreek voor Wo 10/6 by Karen 064 617 0608

Hier is hy! Ons Vadersdag braai platter vir 4 @ R850. Alles klaar gebraai, want Pa is af vir die dagBestel betyds om tel...
04/06/2026

Hier is hy! Ons Vadersdag braai platter vir 4 @ R850. Alles klaar gebraai, want Pa is af vir die dag

Bestel betyds om teleurstelling te voorkom: Karen 064 617 0608

{Gewig van vleis is rou gewig}

Teen R65 pp met 'n verskeidenheid van 7 happies, is dit die perfekte keuse vir enige funksie. Wat jy kry:Ham & Kaas Tert...
04/06/2026

Teen R65 pp met 'n verskeidenheid van 7 happies, is dit die perfekte keuse vir enige funksie.
Wat jy kry:
Ham & Kaas Tertjies
Samoosas
2 Verskillende oop broodjies
Sausage rolls
Samoosas
2 Verskillende koue vleise
Gevulde eiers

VADERSDAG Platters loading..... pp. Details volg binnekort. Karen Bezuidenhout 064 617 0608
01/06/2026

VADERSDAG Platters loading..... pp. Details volg binnekort.
Karen Bezuidenhout 064 617 0608

Vadersdag boksies vir die Pa wat alles het of niks wil he nie.Bestellings Karen 064 617 0608
28/05/2026

Vadersdag boksies vir die Pa wat alles het of niks wil he nie.
Bestellings Karen 064 617 0608

Baby Shower setup
23/05/2026

Baby Shower setup

Corporate Meeting
23/05/2026

Corporate Meeting

Address

Louis Trichardt
0920

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K's Your personal Chef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to K's Your personal Chef:

Share

Category