Die Mans Apteek

Call Directions Website

Die Mans Apteek We Supply a Wide Range of Liquor Products that helps Ordinary Citizens Become a bit more Interesting

n Groot gelukwens aan Boucher Kordom, ons hoofpryswenner vir die Black Label FIFA kompetisie by Die Mans Apteek! Die R25...
21/10/2026

n Groot gelukwens aan Boucher Kordom, ons hoofpryswenner vir die Black Label FIFA kompetisie by Die Mans Apteek!

Die R25 000-hoofprys is namens hom ontvang deur sy pa, Albert Kordom. Dankie aan almal wat deelgeneem het en hierdie veldtog ’n enorme sukses gemaak het!

Hou jou oë op ons blad vir nog groot kompetisies en pryse!

Summer StartersOktober Maand Eind Specials tot 2 November'n lekker paar groot bederfies. kry al jou gunstelinge @ Die Ma...
21/10/2026

Summer Starters
Oktober Maand Eind Specials tot 2 November
'n lekker paar groot bederfies. kry al jou gunstelinge @ Die Mans Apteek

Geluk aan ons Flying Fish wenners by Die Mans Apteek! Ons is super trots op ons wenners wat hul hande op die pryse gelê ...
19/10/2026

Geluk aan ons Flying Fish wenners by Die Mans Apteek!

Ons is super trots op ons wenners wat hul hande op die pryse gelê het:

Randall Pretorius
Ashwil Fieland

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem en ondersteun het! Hoe julle oë op ons blad vir nog kompetisies. Jy kan dalk ons volgende wenner wees! 🎉🙌

🎉 BAIE GELUK AAN ONS WENNER! 🎉Ons is opgewonde om die wenner van die Hunter's Iced-vrieskas-kompetisie by Die Mans Aptee...
14/10/2026

🎉 BAIE GELUK AAN ONS WENNER! 🎉

Ons is opgewonde om die wenner van die Hunter's Iced-vrieskas-kompetisie by Die Mans Apteek aan te kondig!

’n Baie groot gelukwens aan Berenice Bergh, wat wegstap met die splinternuwe Hunter's Iced vrieskas! ❄️

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het en ons ondersteun het gedurende die promosie. Hou gerus ons bladsy dop vir toekomstige kompetisies, promosies en spesiale aanbiedinge!

Oktober Mid Maand Promosie @ Die Mans ApteekKry jou keelbederfies 6 - 20 OktoberKyk uit vir ons KWV promosie. Wen 'n 5Lt...
06/10/2026

Oktober Mid Maand Promosie @ Die Mans Apteek
Kry jou keelbederfies 6 - 20 Oktober
Kyk uit vir ons KWV promosie. Wen 'n 5Lt KWV 3 Jaar

23/09/2026
September Braai Maand Specials tot 5 OktoberKry jou gunsteling bederfies by Die Mans Apteek
21/09/2026

September Braai Maand Specials tot 5 Oktober
Kry jou gunsteling bederfies by Die Mans Apteek

17/09/2026

Address

10 Malan Street
Lutzville
8165

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27832330202

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Mans Apteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share