Niemen Stud

Niemen Stud Niemen Stud is an award winning piggery with exceptional animals. Landrace, Great White and Duroc pics.

Awards includes: Super Nucleus Award, 2 Superlific Awards, SA Studbook's Award for Excellence in 2005 and 2012 and Stud Breeder of the Year.

08/01/2026

Ons nooi julle uit om Dinsdag 13 Januarie 2026, die Bek en klou inligtingsdag, aangebied deur OBARO in samewerking met Virbac, by te woon by Die Krip.

Vir meer inligting, kontak vir Naas Steenkamp 082 497 8492 of Lientjie de Lange 061 637 1747

Geseënde Kersfees!Baie dankie vir u voortdurende ondersteuning en vertroue in Niemen Stoet gedurende die jaar. Ons waard...
25/12/2025

Geseënde Kersfees!

Baie dankie vir u voortdurende ondersteuning en vertroue in Niemen Stoet gedurende die jaar. Ons waardeer elke verhouding en elke mylpaal saam met u.

Mag die feestyd vrede, vreugde en waardevolle tyd saam met geliefdes bring. Ons sien uit daarna om in die nuwe jaar weer saam met u te groei en te bou.

Beste wense vir ’n geseënde Kersfees en ’n voorspoedige 2026!

Vandag neem ons met ’n swaar hart afskeid van Izel, wat ná 11 jaar, haar tyd by Niemen Stoet afsluit.Izel was nie net de...
28/11/2025

Vandag neem ons met ’n swaar hart afskeid van Izel, wat ná 11 jaar, haar tyd by Niemen Stoet afsluit.
Izel was nie net deel van Niemen nie – sy het dit haar eie gemaak, en haar passie, lojaliteit en toewyding het ’n groot rol gespeel in wie ons vandag is. Ons sê opreg dankie vir alles wat sy vir die stoet gedoen het.

Ons is egter ook dankbaar dat Inge Kupfer, wat reeds deel van ons span is, die verantwoordelikhede by haar oorneem. Dieselfde kontakbesonderhede bly van toepassing, en ons verseker ons kliente dat daar geen verandering is aan diens of beskikbaarheid nie.

Ons wens Izel net die beste toe vir haar nuwe pad vorentoe.
Dankie vir 11 ongelooflike jare, Izel.
Totsiens, maar nooit vaarwel nie.

05/10/2025

Die eerste keer toe Neil Dry, vandag ’n ervare en bekroonde varkstoetteler, op ’n varkplaas kom, was die reuk vir hom een te veel, maar dít het vinnig verander. Hy het ná baie vasbyt sy droom om ’n teler te word, verwesenlik.

25/07/2025

Address

R509
Magaliesburg
1739

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27823335414

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Niemen Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Niemen Stud:

Share

Category