Kalahari Hart Vleismark

Call Directions Contact the business

Kalahari Hart Vleismark Top gehalte vleis en kwalitieit diens!

TOP KWALITEIT  Maalvleis R109 p/kg πŸ”₯  πŸ“’ Kom koop vir R300 of meer en jy kan ons volgende wenner wees van n HEEL LAM  πŸ‘ πŸ‘...
23/10/2026

TOP KWALITEIT Maalvleis R109 p/kg πŸ”₯

πŸ“’ Kom koop vir R300 of meer en jy kan ons volgende wenner wees van n HEEL LAM πŸ‘ πŸ‘

☎️ 071 302 8301

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. SEPTEMBER  2026🀩  Jy kan ons volgende wenner wees: kom  koop vir ...
22/10/2026

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. SEPTEMBER 2026

🀩 Jy kan ons volgende wenner wees: kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking!

πŸ† Baie geluk:
HEEL LAM: Rohan
R800 SE VLEIS: DeidrΓ© Erns
R400 SE VLEIS: Benny

🀩 Heerlike verskeidenheid koekies, beskuit, sop en gevriesde geregte, piesangbrode, brownies, koeksisters en vele meer reeds vir jou voorberei, jy kan net kom koop. πŸ˜ƒ



☎️ Kontak ons: 071 302 8301
πŸ“ Oorkant GWK, Magogong
⏰️ Oop weeksdae 6:30 - 17:00
Saterdae en Vakansiedae: 6:30- 13:00

Kwart Lam Pakke R159 p/kgWil jy graag die wenner van n HEEL LAM wees,  kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekkin...
16/10/2026

Kwart Lam Pakke R159 p/kg

Wil jy graag die wenner van n HEEL LAM wees, kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking πŸ‘

☎️ 071 302 8301

Lekkerste Boerewors, perfek vir die braai of die pan πŸ˜‹ Kalahari Hart Boerewors & Ekstra Koljander Boerewors R115 P/Kg te...
09/10/2026

Lekkerste Boerewors, perfek vir die braai of die pan πŸ˜‹

Kalahari Hart Boerewors & Ekstra Koljander Boerewors

R115 P/Kg terwyl voorraad hou.

Kom koop vir R300 of meer en jy kan moontlik die volgende wenner van n HEEL LAM wees πŸ†
☎️ 071 302 8301

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. AUGUSTUS 2026🀩  Jy kan ons volgende wenner wees: kom  koop vir R3...
09/10/2026

Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. AUGUSTUS 2026

🀩 Jy kan ons volgende wenner wees: kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking!

πŸ† Baie geluk:
HEEL LAM: Shane Bott
R800 SE VLEIS: Baranje
R400 SE VLEIS: Dakata

🀩 Heerlike verskeidenheid koekies, beskuit, sop en gevriesde geregte, piesangbrode, brownies, koeksisters en vele meer reeds vir jou voorberei, jy kan net kom koop. πŸ˜ƒ



☎️ Kontak ons: 071 302 8301
πŸ“ Oorkant GWK, Magogong
⏰️ Oop weeksdae 6:30 - 17:00
Saterdae en Vakansiedae: 6:30- 13:00

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ NASIONALE BRAAIDAG | ERFENISDAG Onthou jy nog...24 September was voorheen bekend as Shakadag, ter ere van koning Sha...
24/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯ NASIONALE BRAAIDAG | ERFENISDAG

Onthou jy nog...24 September was voorheen bekend as Shakadag, ter ere van koning Shaka. NΓ‘ 1994 het dit Erfenisdag geword en in 2005 het Jan Braai Nasionale Braaidag gevestig, met die idee dat die braaivleisvuur mense van alle kulture bymekaarbring, sodat ons saam ons verskillende erfenisse kan vier. πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

En natuurlik vier ons dit by Kalahari Hart Vleismark met n lekker braaidag aanbieding:

πŸ”₯ PAKKET 1 – R320
4 Γ— Wors
4 Γ— Lam tjops
4 Γ— Sosaties
4 Γ— Rashers

πŸ”₯ PAKKET 2 – R220
4 Γ— Brisket
4 Γ— Wors
8 Γ— Vlerkies

πŸ“… Geldig: 24–26 September 2026
πŸ“ Magogong
πŸ“² 071 302 8301

ONS IS OOP TOT 1 UUR VANDAG!

Perfek vir n lekker stomende pot hierdie naweek! πŸ˜‹ B E E S S T E R T R149 P/KGTerwyl voorraad hou!Wil jy graag die wenne...
18/09/2026

Perfek vir n lekker stomende pot hierdie naweek! πŸ˜‹
B E E S S T E R T
R149 P/KG
Terwyl voorraad hou!

Wil jy graag die wenner van n HEEL LAM of ander vleispakke wees?

Kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking.

# #

πŸ₯©πŸ”₯ More is Klein Saterdag! πŸ”₯πŸ₯©Wie is reg vir ’n lekker steak op die kole? πŸ˜‹πŸ”₯Kom maak n draai by  Kalahari Hart Vleismark ...
15/09/2026

πŸ₯©πŸ”₯ More is Klein Saterdag! πŸ”₯πŸ₯©

Wie is reg vir ’n lekker steak op die kole? πŸ˜‹πŸ”₯

Kom maak n draai by Kalahari Hart Vleismark mΓ΄re.

Steaks vanaf R136/kg! πŸ₯©πŸ‘Œ
πŸ“² Bestellings: 071 302 8301

P O R K   T E X A N  S T E A K. R65 p/kgKom koop vir R300 of meer en jy kan ons volgende wenner wees  van n HEEL LAM!Ont...
11/09/2026

P O R K T E X A N S T E A K. R65 p/kg

Kom koop vir R300 of meer en jy kan ons volgende wenner wees van n HEEL LAM!

Onthou ons braai elke naweek voor die slaghuis. Kom kry vir jou heerlike braaivleis, roosterkoeke, lewer koekies, pap en kaiings en vele meer.

⏰️ 071 302 8301

BEES KOOKVLEIS R109 P/KG PERFEK vir n lekker beespot die naweekπŸ˜‹En onthou: ons braai elke Saterdag voor die slaghuis! πŸ”₯T...
04/09/2026

BEES KOOKVLEIS R109 P/KG

PERFEK vir n lekker beespot die naweekπŸ˜‹

En onthou: ons braai elke Saterdag voor die slaghuis! πŸ”₯

Tjops β€’ Sosaties β€’ Wors β€’ Lewerkoekies β€’ Roosterkoeke β€’ Pap en kaiings

🎁 Koop vir R300 of meer en jy staan ’n kans om ’n HEEL LAM te wen! πŸ‘

Kom kry gerus jou vleis by Kalahari Hart Vleismark, Magogong.
πŸ“ž 071 302 8301

Address

Hoofstraat
Magogong
8575

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00
Saturday 06:30 - 12:00

Telephone

+27713028301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Hart Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Hart Vleismark:

Shortcuts

Share

Category