09/09/2026
WOEF EKSÊ! Kookwater het weer daai lekker Hondekos ingekry. Selfs Daai Kookwater Winkel se uitgevrete straatbrakke hou daarvan.
DIE WEEK SE TOPVERKOPERS:
12 x 825g PERSKES R120 (dis R10 per blik💪)
6 x 500ml AQUELLÉ R27 (R4.50)
250ml VARS ROOM R14.50
PARMALAT SQUEEZE 4 vir R10 (gewone prys R14 elk)
Madiba PROTEAS R20
BLOUBESSIES R25 vir 400g - dis nie kleintjies nie, dis GHOENE.