08/09/2026
*SPECIALS*
Die week het ons groot spesiale aanbiedinge, bel ons gerus om bestellings te plaas.
022 482 1511.
Heerlike week vir al ons getroue kliΓ«nte, dankie vir al die ondersteuning. Ons sal nie dit kan doen sonder julle nie. Dit bly vir ons βn voorreg om Malmesbury se gemeenskap te dien.
Kekkel en Kraai groeteππ