Botterberg Farm

Directions Website

Botterberg Farm A farm fresh experience. Almonds for sale.

13/10/2026

Vandag vier ons die lewe van Flip! 🥂🎉

Baie geluk, Flip! Jy is geliefd en ons is bevoorreg om jou in ons lewens te hê. ❤️

Met baie liefde,
Almal van Botterberg 🌿

14/09/2026

’n Hoefsmit se werk is ’n edele beroep — een van vaardigheid, geduld en respek vir die perd.

Op Botterberg het ons die voorreg om hierdie vakmanskap van naby te beleef. 🐎
Hier is hoefsmit Christiaan O’Connell besig om Josey voor te berei vir die “South African Western Mounted Games”.

Die ambeeld, die perd en die hande van ’n vakman — ’n eeue-oue ambag.


Perfekte Sondag vir ‘n rustige braaitjie by die dekdam. 🪵🔥🌳
13/09/2026

Perfekte Sondag vir ‘n rustige braaitjie by die dekdam.
🪵🔥🌳

14/06/2026

A closer look… on a random walk. Spoiled by Nature in the details. 🌿🪶


09/06/2026

Op Botterberg is dit nie net die amandelbome wat nuwe seisoene aankondig nie. 🌿🪺🪶💚

31/05/2026

Kyk net hoe speel die duiker met die tarentale op hierdie sonnige winters oggend! 💚🐧🦌

Na elke storm breek die son weer deur ☀️Botterberg is dankbaar vir Genade en beperkte skade ná die swaar reëns. 🌿
13/05/2026

Na elke storm breek die son weer deur ☀️
Botterberg is dankbaar vir Genade en beperkte skade ná die swaar reëns. 🌿

Address

Paardeberg
Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Botterberg Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share