MDA Spitbraai & Catering

MDA Spitbraai & Catering Spitbraai
Saam met bietjie groente, slaaie en vars brode Call us to get a free qoute

Terwyl die water lekker val het die mense rolbal gespeel en nog lekkerder geeet. Dankie aan Kleine Platteland vir die ge...
18/04/2026

Terwyl die water lekker val het die mense rolbal gespeel en nog lekkerder geeet.
Dankie aan Kleine Platteland vir die geleentheid om vir julle te Spit & Cater.


Vinnige lekker ete met hoender op die spit gaar gemaak vir Swartland Wyn & Olyfroete
14/04/2026

Vinnige lekker ete met hoender op die spit gaar gemaak vir Swartland Wyn & Olyfroete

12/12/2025

Dankie aan PVM interiors vir die geleentheid
Was weer watertand lekker......
#

The morning after......Daarom is ons vleis die beste πŸ‘ŒπŸΌπŸ‘ŒπŸΌπŸ‘ŒπŸΌ
19/10/2025

The morning after......
Daarom is ons vleis die beste πŸ‘ŒπŸΌπŸ‘ŒπŸΌπŸ‘ŒπŸΌ

18/10/2025

MDA Spitbraai .....
Smaakvolle sappige lamsvleis

  Vleise is reg vir vanaand se troue by The Sadie Family Venue.*Skaapboude*Fillets*Gammons*Hoender vlerkies*Mini Chicken...
26/04/2025


Vleise is reg vir vanaand se troue by The Sadie Family Venue.
*Skaapboude
*Fillets
*Gammons
*Hoender vlerkies
*Mini Chicken kebabs

Spitbraai vir Swartland Wyn & Olyf roeteSwartland Wine & Olive Route
23/04/2025

Spitbraai vir Swartland Wyn & Olyf roete
Swartland Wine & Olive Route

2025 skop af met n 60ste verjaarsdag Spitbraai Dankie aan die Hammans vir die geleentheid πŸ™πŸΌπŸ‘ŒπŸΌ
01/01/2025

2025 skop af met n 60ste verjaarsdag Spitbraai
Dankie aan die Hammans vir die geleentheid πŸ™πŸΌπŸ‘ŒπŸΌ

MDA Spitbraai & Catering se laaste funksie vir 2024. Was weer n lekker eet een vir die boeke
21/12/2024

MDA Spitbraai & Catering se laaste funksie vir 2024.
Was weer n lekker eet een vir die boeke

From the MDA Spitbraai Team Thank you Zingi for giving us the opportunity to bring our taste of food to you beautiful ho...
21/09/2024

From the MDA Spitbraai Team
Thank you Zingi for giving us the opportunity to bring our taste of food to you beautiful home at Jakkelsfontein Nature Reserve for your little princess 2nd Birthday celebration πŸŽ‚

Address

Malmesbury
7300

Opening Hours

Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MDA Spitbraai & Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MDA Spitbraai & Catering:

Share