Die Handels Slaghuis

Call Directions Website Contact the business

Die Handels Slaghuis Where the community can get high quality products at realistic prices. Top quality cut meat. We do orders of specialities.

Contact: 061 891 8510 to place an order. Located in the same street as Smithy's TV accessories.

Wat is op die spyskaart?  ๐Ÿฅฉ Plaas jou bestellings vandag nog en kom loer by ons in!
05/08/2024

Wat is op die spyskaart? ๐Ÿฅฉ

Plaas jou bestellings vandag nog en kom loer by ons in!

Die Handels Slaghuis bied iets vir almal. Kom loer in om al ons smul lekker produkte te sien! ๐Ÿ”ฅ Ontbeende varknek ๐ŸฅฉR99,9...
09/04/2024

Die Handels Slaghuis bied iets vir almal. Kom loer in om al ons smul lekker produkte te sien! ๐Ÿ”ฅ

Ontbeende varknek ๐Ÿฅฉ
R99,99 per kg

Beesnek ๐Ÿฅ˜
R50 per 1kg pak

Bestellings en aflewerings beskikbaar.
๐Ÿ“ž 061 891 8510
๐Ÿ“16D Abattoirstraat, Malmesbury
๐ŸŒwww.diehandelsslaghuis.co.za

Die Handels Slaghuis bied die volgende terwyl voorraad hou!!Skaapafval stelle ๐Ÿ‘ R160 per stelA-graad Beef sirloin steak ...
04/04/2024

Die Handels Slaghuis bied die volgende terwyl voorraad hou!!

Skaapafval stelle ๐Ÿ‘
R160 per stel

A-graad Beef sirloin steak ๐Ÿฅฉ
R179,99 per kg

Beef trotters
R39, 99 per kg

Bestellings en aflewerings welkom.
๐Ÿ“ž 061 891 8510
๐Ÿ“ 16D Abattoirstraat, Malmesbury, 7300
๐ŸŒwww.diehandelsslaghuis.co.za

By Die Handels Slaghuis word die volgende aangebied! ๐Ÿ”ฅ Spandeer R150 of meer per aankoop by ons tussen vandag en Saterda...
26/03/2024

By Die Handels Slaghuis word die volgende aangebied! ๐Ÿ”ฅ

Spandeer R150 of meer per aankoop by ons tussen vandag en Saterdagoggend 11H00 en staan 'n kans om R400 koopbewys te wenโ—
Trekking is Saterdagoggend 11H00.

GELUKKIGE TREKKINGโ€ผ๏ธ ๐Ÿ“๐Ÿท๐Ÿฅฉ๐ŸŒญ

Vol Stel Skaapafval (Skoon) beskikbaar๐Ÿ‘


๐Ÿ“ž 061 891 8510
๐Ÿ“ž 082 324 4570
๐ŸŒ www.diehandelsslaghuis.co.za
๐Ÿ“16D Abattoirstraat, Malmesbury, 7300

Die Handels Slaghuis bied die volgende vir die week en terwyl voorraad hou! ๐Ÿ”ฅ 2kg Mixed chicken portions chicken ๐Ÿ—R855kg...
20/03/2024

Die Handels Slaghuis bied die volgende vir die week en terwyl voorraad hou! ๐Ÿ”ฅ

2kg Mixed chicken portions chicken ๐Ÿ—
R85

5kg Pork Meaty bones stew ๐Ÿฅ˜
R160

Vele meer vir ieder en elke beskikbaar!
Plaas jou bestellings! ๐Ÿฅฉ

๐Ÿ“Œ Neem asb ook kennis
Ons is oop op Menseregtedag, 21 Maart vanaf 07H00 tot 12H00.

๐Ÿ“ž 061 891 8510
๐Ÿ“ž 082 324 4570
๐Ÿ“ 16D Abattoirstraat, Malmesbury, 7300
๐ŸŒ www.diehandelsslaghuis.co.za

Ons bied die volgende vir die nuwe week en terwyl voorraad hou!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฅSkaap Boudtjops, Skouertjops en Lointjops๐ŸฅฉR 99 per kg!S...
04/03/2024

Ons bied die volgende vir die nuwe week en terwyl voorraad hou!๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฅ

Skaap Boudtjops, Skouertjops en Lointjops๐Ÿฅฉ
R 99 per kg!

Skaap Kookvleis ๐Ÿ‘
R 89 per kg

Polony hamper @ R140 per hamper
1 x Russian Loaf 750 gram.
1 x Garlic Polony 500 gram.
1 x French Polony 500 gram.
1 x Cooked Salami 400 gram.
1 x Russians 500 gram.
2 x Liver Spread.

Bestel en laat aflewer! ๐Ÿš›
๐Ÿ“ž Willem/DHS: 061 891 5810
๐Ÿ“žWessel: 082 324 4570

๐Ÿ“16D Abattoirstraat, Malmesbury
Selfde straat as Raimondis, langs DEKRA
๐ŸŒwww.diehandelsslaghuis.co.za

Die Handels Slaghuis bied die volgende vir maandeind:Lean beef mince๐ŸƒR79,99 per kg๐Ÿ“ž061 891 8510๐Ÿ“16D Abattoirstraat, Malm...
26/02/2024

Die Handels Slaghuis bied die volgende vir maandeind:

Lean beef mince๐Ÿƒ
R79,99 per kg

๐Ÿ“ž061 891 8510
๐Ÿ“16D Abattoirstraat, Malmesbury, 7300
Langs DEKRA, selfde straat as Raymondis
๐ŸŒwww.diehandelsslaghuis.co.za

Skaapstertjies, skaapafval, en geelstert vis nou beskikbaar! ๐Ÿ”ฅ Afval stelle  R190 per stelStertjies ๐Ÿ‘ R150 per kgGeelste...
15/02/2024

Skaapstertjies, skaapafval, en geelstert vis nou beskikbaar! ๐Ÿ”ฅ

Afval stelle
R190 per stel

Stertjies ๐Ÿ‘
R150 per kg

Geelstert vis (+-R40 tot R120 per vis)
R75 per kg

๐Ÿ“ 16D Abattoirstraat, Malmesbury
Langs DEKRA Automotive, selfde straat as Raimondis.
๐Ÿ“žDHS I Willem: 061 891 8510
๐Ÿ“žWessel: 082 324 4570

06/02/2024
Waar is Die Handels Slaghuis  dan nou?๐Ÿ“ 16D Abattoirstraat, Malmesbury Selfde straat as Raimondi's.Langs DEKRA Automotiv...
03/02/2024

Waar is Die Handels Slaghuis dan nou?

๐Ÿ“ 16D Abattoirstraat, Malmesbury
Selfde straat as Raimondi's.
Langs DEKRA Automotive
Volg hierdie video op die link om by ons uit te kom https://fb.watch/pZD_N0EjbH/?mibextid=2JQ9oc

Besoek ons gerus by ons nuwe perseel! ๐Ÿ”ฅ

Bees nek 2kg
R100

๐Ÿ“ž Kontak 061 891 8510 vir bestellings en aflewerings.

Address

16D Abattoir Street
Malmesbury
7299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Handels Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Handels Slaghuis:

Shortcuts

Share

Category