Plate 4 Perfection

Plate 4 Perfection Catering

Baie dankie aan Tjokkies, Dorette baie dankie dat jy my gevra het om vir die geleentheid platters te maak dit was n groo...
08/11/2021

Baie dankie aan Tjokkies, Dorette baie dankie dat jy my gevra het om vir die geleentheid platters te maak dit was n groot voorreg🙏

20/12/2020
Elna Pretoruis wil net se dit was n groot voorreg om vir jou die platters te gemaak het en so bly die funksie het goed a...
18/10/2020

Elna Pretoruis wil net se dit was n groot voorreg om vir jou die platters te gemaak het en so bly die funksie het goed afgeloop, ek waardeur die dat jy by my bestel het

Lanklaas iets gepost jammer daaroor.... Maar hier is n paar fotos van goedjies wat jou mond sal laat water
22/02/2020

Lanklaas iets gepost jammer daaroor.... Maar hier is n paar fotos van goedjies wat jou mond sal laat water

Santjie baie baie dankie vir die bestelling... Was n vreugde om vir jou voor te berei... Julle moet dit geniet
17/08/2019

Santjie baie baie dankie vir die bestelling... Was n vreugde om vir jou voor te berei... Julle moet dit geniet

Somme net vir bymekaarkom... Lekker peusel
25/07/2019

Somme net vir bymekaarkom... Lekker peusel

Heerlike ontbyt van oorskiet.. Johan geniet dit
11/06/2019

Heerlike ontbyt van oorskiet.. Johan geniet dit

Ingrid van Feedgrow baie dankie dat jy my gevra het om vir julle eetgoedjies te maak... Is n vooreg
11/06/2019

Ingrid van Feedgrow baie dankie dat jy my gevra het om vir julle eetgoedjies te maak... Is n vooreg

Kay's Nail Boutique thankyou again for the pleasure to serve you with your favourite bites
11/05/2019

Kay's Nail Boutique thankyou again for the pleasure to serve you with your favourite bites

Steph-maré Heroldts baie dankie vir die bestelling hoop julle eet somme lekker
04/05/2019

Steph-maré Heroldts baie dankie vir die bestelling hoop julle eet somme lekker

Lizaan  Hoop jy het n awsome aand gehad....was n vooreg om vir jou eetgoedjies te kom maak
27/04/2019

Lizaan Hoop jy het n awsome aand gehad....was n vooreg om vir jou eetgoedjies te kom maak

Address

Mangaung
9301

Telephone

+27836328344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plate 4 Perfection posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plate 4 Perfection:

Share