Inni-Bos Bosvelders

Inni-Bos Bosvelders ONS TEEL VIR DIE TOEKOMS
By Inni-Bos Bosvelders glo ons nie net in skaapboerdery nie, ons glo in doeltreffende genetika. πŸ‘
πŸ“ž071 197 9390

Koppe bymekaar. Planne in aksie. πŸ’ͺ🏻πŸ”₯Bly ingeskakel vir wat voorlΓͺ!
15/06/2026

Koppe bymekaar. Planne in aksie. πŸ’ͺ🏻πŸ”₯

Bly ingeskakel vir wat voorlΓͺ!

15/04/2026

Wat ’n voorreg om terugvoer soos diΓ© te ontvang πŸ™Œ

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning!

05/04/2026

Die vraag na Bosvelder-ramme op die eerste produksieveiling van die Inni-Bos-stoetery van Louw de Wet en sy pa, Jaco, was besonder goed en het vir hoΓ« pryse gesorg. Die veiling is op 21 Maart op die plaas Dronkfontein by Marble Hall aangebied.

05/04/2026

Een dag. Soveel stories.

Ons eerste produksieveiling was meer as net ’n geleentheid β€” dit was ’n viering van toewyding, passie en gemeenskap.

Dankie dat julle deel was hiervan. 🌾🐏

Laat weet in die comments wat jou gunsteling oomblik van hierdie besondere dag was!

Terugblink na ’n ongelooflike veiling πŸ“Έβœ¨β€™n Dag vol kwaliteit diere, goeie geselskap en die beste ondersteuning β€” iets wa...
28/03/2026

Terugblink na ’n ongelooflike veiling πŸ“Έβœ¨

’n Dag vol kwaliteit diere, goeie geselskap en die beste ondersteuning β€” iets wat ons nie as vanselfsprekend aanvaar nie. πŸ™Œ

Baie dankie aan elkeen wat deel was van die dag. Julle maak dit moontlik! πŸ‘

Ons sien uit na wat voorlΓͺ…

πŸ“ž071 197 9390

25/03/2026

Baie dankie aan elkeen wat die naweek deel was van ons eerste produksieveiling! πŸ™πŸ»πŸ‘

Julle ondersteuning, belangstelling en teenwoordigheid beteken vir ons ongelooflik baie. Dit was vir ons ’n voorreg om ons diere met julle te deel en om saam so ’n suksesvolle dag te beleef.

Ons waardeer elke bod, elke gesprek en elke nuwe sowel as bestaande verhouding wat gebou is.

Ons sien uit daarna om saam met julle die Bosvelder skaap vorentoe te vat! 🌾✨

Our production auction will take place at Plaas Dronkfontein in Marble Hall. πŸ‘We look forward to welcoming everyone for ...
17/03/2026

Our production auction will take place at Plaas Dronkfontein in Marble Hall. πŸ‘

We look forward to welcoming everyone for a great day of quality genetics, good company and a memorable auction.

πŸ“… 21 March 2026
πŸ“ Plaas Dronkfontein, Marble Hall

For enquiries:
Louw de Wet
πŸ“ž 071 197 9390

https://maps.app.goo.gl/zDHFCkrmTLPS9zzB6

WHERE IS INNI-BOS BOSVELDERS 1ST PRODUCTION AUCTION TAKING PLACE πŸ—“οΈ 21 March  2026⏰ 11h00 πŸ“Farm Dronkfontein, Marble Hal...
16/03/2026

WHERE IS INNI-BOS BOSVELDERS 1ST PRODUCTION AUCTION TAKING PLACE

πŸ—“οΈ 21 March 2026
⏰ 11h00
πŸ“Farm Dronkfontein, Marble Hall https://maps.app.goo.gl/zDHFCkrmTLPS9zzB6

Enquiries:
πŸ“žCarel Chalmers – 0828969586 (Marketer)
πŸ“ž HP van der Walt – 0810112049 (Marketer)
πŸ“ž Pieter-John Venter – 0829245156 (Auctioneer)

Photo catalogue/photos and more info: https://www.vleissentraal.co.za/en/view-auction/7646

Swiftvee online: https://auctions.swiftvee.com/auctions/inni-bos-bosvelders-produksieveiling-DZao

1 Week to Go. β³πŸ‘The countdown to the Inni-Bos Bosvelders Production Auction has begun. We’re excited to welcome you on t...
14/03/2026

1 Week to Go. β³πŸ‘

The countdown to the Inni-Bos Bosvelders Production Auction has begun. We’re excited to welcome you on the 21st of March.

πŸ“ Plaas Dronkfontein, Marble Hall
πŸ“… 21 March 2026

Enquiries: Louw – 071 197 9390

Address

Plaas Dronkfontein
Marble Hall
0450

Telephone

+27829037033

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inni-Bos Bosvelders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category