MeMa Homemade Wonders

MeMa Homemade Wonders MeMa Homemade Wonders brings your tastebuds to life with flavours galore. Everything made with love!

05/12/2024

Looking for a unique gift idea for the end of year? Look no further than the taste explosion of homemade, quality goods from MeMa

05/12/2024

Deliciousness just for you!! Contact us for orders.

05/12/2024

Pepperdews R50 per jar

09/06/2024

4 x Flippen Lekker Chilli Sous

Sweet chilli sauce

1 cup tomato juice
1 cup sugar
1 cup white wine vinegar
1/2 cup chopped red chillies (remove seeds for less heat)
8cm k**b ginger - finely grated or chopped
Boil the above till syrupy.

When done, stir through:
15ml fish sauce
30ml finely chopped coriander
Store in sterilised jars.
Bron: Bak en Brou. ....................................................................................
Tabasco-sous

Hierdie eenvoudigste en basiese resep laat jou toe om die maksimum gelykenis met die oorspronklike sous te bereik.

As deel van die resep kan jy cayennepeper gebruik, soos in die oorspronklike resep of chili, baie meer beskikbaar in ons streek.

Bestanddele:
warm peper (chili of cayenne) - 1,7 kg;
sout - 35 g;
water 475 ml;
asyn - 920 ml.

Voorbereiding
Om die Tabasco-sous met eie hande te berei, is dit genoeg om jouself met 'n kragtige blender in te sit en al die genoteerde bestanddele in die bak te sit.

Let daarop dat as u 'n nie te skerp sous wil kry, dan kan u die saad uit die pepers uittreksel. Klits al die bestanddele van die sous saam totdat 'n massa puree-konsekwentheid verkry word.

Giet die sous oor skoon kruikies en laat dit sowat 'n week in die hitte.

Gedurende hierdie tyd sal die sous begin dwaal. Dit sal dus nodig wees om 'n uitlaat na die gevormde gas te gee. Om dit te doen, maak ten minste een keer 'n dag die deksel op die oewer oop.

Na 'n rukkie kan die finale sous tot drie maande in die yskas gestoor word.
Kampvuur Kuier........................................................................................................
Makataan Chilli Sous

6 kg Makataan sagte vleis (binne vleis)
750 g Suiker per 1 kg Makataan Sagte Vleis
2 Liter water
10 Groot groen chillies
27 Klein rooi chillies
60 ml Suurlemoen Sap
Gemmer om saam die makataan te kook.

Metode:
Kook die Makataan sagte vleis saam die suiker en water totdat die suiker opgelos is en die makataan lekker sag is vir so plus minus twee ure.

Los dit oornag om af te koel.
Verwyder die gemmer.

Pulp die makataan stukke en chillies totdat dit loperig is. Moenie al die sous gebruik tydens die pulp nie.

(Hierdie is ‘n loperige sous en nie ‘n chutney nie. Gebruik van die sous om die chilli sous meer loperig te maak volgens jou smaak en tekstuur.)

Daar sal baie sous oorbly. (Kan moontlik gebruik word vir die volgende sagte stukke se kook. Gaan dit nog self probeer.)

Bring weer tot kook punt, roer aanhoudend vir so 30 minute en bottel warm.

NB: Chillies kan matig ook gebruik word en hoef nie volgens die resep so baie te wees nie. Sal dalk beter wees om eers met ‘n minimale hoeveelheid chillies te begin en dalk meer by te voeg later. Bron: Watertand Resepte. ...................................................................................................
CHILLY BEDRYF.

Braai die volgende saam in 2 K olie tot net gaar en nie pap nie.
4 K rissies fyn gekap.
8 middelslag uie grof gekap.
3 Green peppers grof gekap.
4 Wortels grof gerasper.

Meng nou die sous by rissiemengsel en kook goed deur. SOUS. 2 K wit asyn. 1 K wit suiker. Half K tamatiesous. Kwart K worcestersous.

3 T sout. 3 opgehoopte T gekapte knoffel.
4 opgehoopte T Cartwright medium kerriepoeier.
2 opgehoopte T Rajah sterk kerriepoeier.
2 opgehoopte T mosterdpoeier.

Kook alles goed deur en bottel warm. Hierdie is lekker sterk. Vir flouer kerrie los die Rajah uit.
Bron: Resepte en Wenke.

I am running a HUGE special this week....All the large jars will be selling at R50 👩‍❤️‍👩Creamy Jalepeno sauce (  little...
12/02/2024

I am running a HUGE special this week....
All the large jars will be selling at R50 👩‍❤️‍👩
Creamy Jalepeno sauce ( little bit bigger bottle than the usual one) @ R50
Pineapple sweet sweet chilli sauce @ R40
Pickle Onions @ R30 and a large Jar of Jalepeno Onions only R50!!!!

New Stock available now. MeMa homemade wonders made with love
25/01/2024

New Stock available now. MeMa homemade wonders made with love

Fresh inPickle Garlic @ R60 a jar
10/10/2023

Fresh in

Pickle Garlic @ R60 a jar

Address

Uvongo
Margate
4270

Telephone

+27796268897

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MeMa Homemade Wonders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category