GSB Bonsmara

GSB Bonsmara Bonsmara boerdery is ‘n passie en ons lewe ons passie uit om top gehalte kwaliteit beeste te teel.

24/12/2025
1 Augustus 2025 - Zinabos Bonsmara Veiling, Fouriesburg. Ons het ‘n pragtige stoet bul en stoet vers aangekoop met top g...
06/10/2025

1 Augustus 2025 - Zinabos Bonsmara Veiling, Fouriesburg. Ons het ‘n pragtige stoet bul en stoet vers aangekoop met top gene en goeie syfers om te bou aan ons kudde! Die diere is die Dinsdag afgelewer en die vers het sommer al die Saterdag gekalf. Pragtige bul kalfie met ‘n gewig van 32kg op geboorte - GSB-250001 💪

Te mooi vir woorde! 😍 Geseënd! 🙏
23/09/2025

Te mooi vir woorde! 😍 Geseënd! 🙏

Baie insiggewende dag gehad by Hoëveld Bonsmara klub se boeredag saam met Optimum Bonsmaras. Baie geleer en aangename me...
19/09/2025

Baie insiggewende dag gehad by Hoëveld Bonsmara klub se boeredag saam met Optimum Bonsmaras. Baie geleer en aangename mense ontmoet sowel as opgevang met reeds bekendes.


23 Julie 2025 -   veiling op De Wetsdorp. Die eerste Bonsmara veiling wat ons bywoon en dit by een van die top telers in...
16/09/2025

23 Julie 2025 - veiling op De Wetsdorp. Die eerste Bonsmara veiling wat ons bywoon en dit by een van die top telers in die land. Die senuwees en adrenalien vlakke het hoog geloop maar ons het op die ou einde ‘n baie suksesvolle dag gehad en pragtige diere aangekoop wat bitter mooi aanpas op Villiers!

Fotos 2, 3 en 8 is geleen by Hanzyl Bonsmaras, foto krediet MediaBoer

Suksesvolle dag by oom Arthur se gene veiling. Baie mooi stoet diere aangekoop. Hou dié spasie dop! 🐂💪
11/09/2025

Suksesvolle dag by oom Arthur se gene veiling. Baie mooi stoet diere aangekoop. Hou dié spasie dop! 🐂💪

30/08/2025

🐏 15 DAE OOR! 🐏
Die aftelling het begin! 🌾 Sluit aan vir ’n dag vol kwaliteit Bulle & Koeie,
uitsonderlike genetika en groot waarde!

🗓 11 September 2025
📍 Arcadia, Vrede

Address

Masilonyana

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GSB Bonsmara posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GSB Bonsmara:

Share

Category