Delectable Frozen Cooked Meals 2 You

Delectable Frozen Cooked Meals 2 You Cooked frozen meals for your convenience in Nelspruit. Delectable home-style meals ready to defrost, heat, and enjoy. Meals are to be collected every Friday.

Collection: Cresent 29 - West Acres - Nelspruit.

29/04/2023

⚓️Hesko se crew smile oor tot oor. Die Here het hulle geseën met nog 'n vol vrag vis.
📸Skipper Waldi de Wet

28/04/2023



Almal vra altyd die outydse Boere resep van daai hoesgoed wat werk.
Hiers hy , so share op jou wall dat jy hom vinnig weer kan kry!
Los die Brandewyn uit, dis jou keuse..!!
Hier is my Hoesstroop resep.
2x BotteltjiesTurlington
2x Botteltjies Borsdruppels
1x Botteltjie Pepperment druppels
500g heuning
500Ml Gemmer brandewyn
2 eetlepels kaneel
Meng alles goed saam, en eet n eetlepel vol 4 keer per dag..
Like die page: https://www.facebook.com/profile.php…

String of pearls 14cm pots R65Nelspruit0741479307
26/04/2023

String of pearls 14cm pots R65
Nelspruit
0741479307

20/04/2023
14/04/2023

This is Laminin. The molecule Laminin is the protein that holds all human beings together. Did you notice its shape? It’s a cross! Isn't it amazing that God knew we would need the cross when he created us. He knew when he created us that we would sin. He knew we would need a Savior. He knew his only Son Jesus would have to die on the cross to save us, and so he made the very molecule that holds our entire bodies together in the shape of a cross.

Molecular biologists call Laminin “the glue of the body”, because without it, our bodies would fall apart. The truth is, without Jesus and what he did for us on the cross, our whole lives would fall apart. Colossians 1:17 says that Jesus “is before all things, and in him all things hold together.” Jesus is the one who holds our lives together, just like Laminin holds our bodies together. Without Jesus, our lives are a mess. We are nothing without the cross of Jesus Christ!

11/04/2023

PROF COETZEE se ANTWOORD oor WAAROM DIE AFRIKANER BO UITKOM:

"Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof, as heel aanvaarbaar; jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid, of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was.
Laat ons dus maar vandag oor 'n paar sake reguit praat:

'n Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie - jy steel omdat jy skelm is.
Niemand was nog ooit in hierdie land so volledig onderdruk, soos die Afrikaner na die Tweede Vryheidsoorlog nie.

Ons voorouers wat die oorlog en die konsentrasiekampe oorleef het, het na die doodse leegheid van vernietigde plase teruggekeer - uitgehonger, hartseer en verpletter. MAAR hulle het nie geroof en gemoor en gesteel nie. Hulle het met harde werk, deursettingsvermoë en swaarkry so presteer, dat hulle weldra nie net hulleself nie, maar ook hulle huidige onderdukkers, goed kon versorg.

Toe hulle kinders in Engelse skole gestop is en gestraf is as hulle dit durf waag het om Afrikaans te praat, het hulle nie klippe gegooi en skole afgebrand en geweld gepleeg nie.
Hulle het hard geleer, hulle eie CVO -skole gestig en uiteindelik bo uitgekom, sodat die Afrikaner vandag vir niemand op akademiese,
tegnologiese of wetenskaplike gebied terug hoef te staan nie.

'n Mens moor nie omdat jy voorheen benadeel is of omdat jou werkgewer jou nie tederlik genoeg behandel nie - 'n mens moor omdat jy 'n barbaar is, wat nie verdien om deel van die samelewing te wees nie.

Na die Tweede Vryheidsoorlog het Afrikanermynwerkers absoluut geen regte gehad nie en moes hulle hulle gesinne met minder as 'n hongerloon probeer onderhou. MAAR hulle het nie bejaardes gaan doodmartel en gesinne uitgemoor nie.

'n Mens word nie 'n agtergeblewene, omdat iemand anders nie genoeg vir jou doen nie. 'n Mens word 'n agterblyer, omdat jy nie presteer nie. Niemand het die Afrikaner na die Tweede Vryheidsoorlog vooruit gehelp nie – ons het self gewerk en volhard om sukses te behaal.

En élke ding wat ons het, het ons verwerf!

As alles altyd vir jou verkeerd loop, sodat jy voel jy maak nooit enige vordering nie, is dit dalk 'n goeie gedagte om op te hou soek wie anders as jyself, vir al jou ellende verantwoordelik is. Ruk jou reg en presteer jouself in die voorspoed in!

Dit geld vir ons eie mense ook. Net ons eie werk, prestasie en geloof gaan bepaal of ons as agterblyers in die vergetelheid gaan wegsink en of ons weer as trotse, beskaafde, gerespekteerde volk sal opstaan.

Selfs in die nuwe Suid-Afrika, is daar steeds geleenthede vir vindingryke, geesdriftige mense wat bereid is om hard te werk en vir hulleself 'n toekoms los te spook.

Mag die Afrikaner nooit pateties raak nie."

Address

29 Saffier Cresent
Mbombela

Telephone

+27741479207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Delectable Frozen Cooked Meals 2 You posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Delectable Frozen Cooked Meals 2 You:

Share