07/09/2026
Gekerfde geelvet, droΓ« droΓ«wors, chilli stix, of tradisionele snapsticks, hoe eet jy jou biltong?
Kom maak 'n draai by die padstal met jou volgende rit deur die kloof, of bestel jou biltong-voorraad direk aanlyn by https://www.jsproducts.co.za/shop/ vir vinnige landwye aflewering reg voor jou deur.