Bella Bok

Bella Bok Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bella Bok, Dairy Farm, Mbombela.

🐐 Plaasvars bokmelk & handgemaakte suiwelprodukte 🥛
🌿 Vars • Natuurlik • Gesond
💚 Melk | Kefir | Roomkaas | Roomys
📍 Gemaak met liefde op die plaas
📩 Bestellings via inbox/WhatsApp

19/05/2026

Wie sê roomys moet net van koemelk wees? 😉
Proe ons heerlike bokroomys – romerig, vars en vol plaasliefde! 🐐🍦

Wie sê roomys moet net van koemelk wees? 😉Proe ons heerlike bokroomys – romerig, vars en vol plaasliefde! 🐐🍦Kontak gerus...
19/05/2026

Wie sê roomys moet net van koemelk wees? 😉
Proe ons heerlike bokroomys – romerig, vars en vol plaasliefde! 🐐🍦
Kontak gerus vir meer inligting💛
Sonell - 0626887686
📍Nelspruit

16/05/2026

Oggend liefies vir ons girlies💛

16/05/2026

Oggend liefies vir ons bokkies💛

🐐 Vars Bokmelk Nou Beskikbaar! 🥛Suiwer, romerig en met sorg geproduseer op ons plaas. Ons bokmelk is vars, natuurlik en ...
14/05/2026

🐐 Vars Bokmelk Nou Beskikbaar! 🥛

Suiwer, romerig en met sorg geproduseer op ons plaas. Ons bokmelk is vars, natuurlik en perfek vir die hele gesin. 🌿

✔️ Daagliks vars gebottel
✔️ Geen onnodige bymiddels
✔️ Heerlik vir drink, koffie, smoothies en meer

Proe die verskil van plaasvars kwaliteit 💚
📍Nelspruit - Kontak gerus vir bestellings!
Sonell Marx - 062 688 7686

Address

Mbombela

Telephone

+27822575165

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Bok posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category